Ek is Vrou

Ek is Vrou Hierdie groep is 'n veilige, opbouende hawe geskep deur vrou, vir vrou - 'n plek waar ons ondersteun, inspireer en saam groei deur elke seisoen van die lewe.

Of jy nou 'n ma, 'n besigheidseienaar, 'n student, of selfs verlore is – hiér is jy welkom!

19/09/2025

Choose your favorite outfit 🌸🌸🌸

🩷🧡 Dag 2 🧡🩷
26/05/2025

🩷🧡 Dag 2 🧡🩷

🩷🧡 Dag 1 🧡🩷
25/05/2025

🩷🧡 Dag 1 🧡🩷

🩷🧡 God se boodskap aan jou vandag 🧡🩷
24/05/2025

🩷🧡 God se boodskap aan jou vandag 🧡🩷

*🎵 Music* Singer**Damian Beer*Produced by*Ollyvans Studio & Emil Paul*Mastering*TLM – Tim Lengfeld---*🎬 Video Production*LB Videography*Director*Leon Barna...

28 Dae van gebed vir elke liewe vrou 🩷🧡Let's goooooo 🩷🧡*Geleen by Vrou Soos Ek*
18/05/2025

28 Dae van gebed vir elke liewe vrou 🩷🧡

Let's goooooo 🩷🧡

*Geleen by Vrou Soos Ek*

16/05/2025

Maralize Coetzee
🩷🧡🩷

13/05/2025
12/05/2025

THIS COMEBACK IS PERSONAL.
🧡🩷🧡
Het jy al ooit gevoel dat jy jouself iewers langs die pad verloor het - onder die gewig van verwagtinge, terugslae, of net die lewe wat te vinnig beweeg? Dit is tyd om jou krag terug te neem. Hierdie reis is nie 'n vinnige oplossing nie. Dit is 'n terugkeer. 'n Persoonlike een. En ek nooi jou uit om dit saam met met ons te stap. Saam sal ons herbou - nie net om terug te keer na wie ons was nie, maar om te word wie ons nog altyd bedoel was om te wees. Stap vir stap. Hart eerste. God se leiding. Geen skaamte en geen druk nie - net regte vroue wat opstaan.

Sluit aan by die beweging.

Jou terugkeer begin nou.
Indien jy die pad saam ons wil stap comment asseblief en ek sal jou 'n link stuur na ons groep.

🧡🩷 Join now - comment

Hierdie groep is 'n veilige, opbouende hawe geskep deur vrou, vir vrou - 'n plek waar ons ondersteun, inspireer en saam groei deur elke seisoen van die lewe. Of jy nou 'n ma, 'n besigheidseienaar, 'n student, of selfs verlore is – hiér is jy welkom!

🩷🧡SHIELD UP SUNDAY🧡🩷Hemelse Vader,Op hierdie Moedersdag kom ons voor U met dankbaarheid vir die vroue wat in geloof wand...
11/05/2025

🩷🧡SHIELD UP SUNDAY🧡🩷
Hemelse Vader,

Op hierdie Moedersdag kom ons voor U met dankbaarheid vir die vroue wat in geloof wandel en hul harte koester met U liefde.

Here, wees hulle toevlug en krag; vou hulle toe in U beskerming en vrede. Beskerm hulle harte teen moedeloosheid, hulle verstand teen twyfel en hulle gees teen moegheid.

Stort U genade uit oor elke moeder en vrou. Omring haar met Goddelike guns as beskerming. Vernuwe haar krag soos die arend s'n. Laat vreugde in haar hart vernuwe, selfs in moeilike seisoene, en mag sy die diep beloning van haar getrouheid ken.

Here, seën haar met wysheid, geduld en vrede. Lei haar stappe en bewaak haar huis.
Laat haar nalatenskap een wees van liefde, geloof en oneindige vertroue in U.

In Jesus naam,
Amen.

VOLTOOI DIE SIN.. 🤭Ek het skoon vergeet...........
10/05/2025

VOLTOOI DIE SIN.. 🤭
Ek het skoon vergeet...........

"Ons moet dames empower deur die potensiaal wat elkeen reeds het, maar bietjie sukkel om te sien. Om dit raak te sien en...
09/05/2025

"Ons moet dames empower deur die potensiaal wat elkeen reeds het, maar bietjie sukkel om te sien. Om dit raak te sien en hulle te laat sien die mooi wat ek raak sien en bewonder. Sodat dit wat in hulle is kan uitleef."

🩷🧡Sien meer in die comments. Kom ons gee Maralize en haar blad 'n follow.🩷🧡

Address

Bloemfontein

Telephone

+27726943078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek is Vrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ek is Vrou:

Share