19/08/2026
Stem vir AfriForum as Bloemfontein se beste Woonbuurtforum/Buurtwag!
Met talle suksesvolle buurtwagaksies, arrestasies en gemeenskapsveiligheidsinisiatiewe wys AfriForum Bloemfontein keer op keer dat ons ’n daadwerklike verskil in die Bloemfontein-gemeenskap maak.
Ons buurtwaglede is op straat, in woonbuurte en in die gemeenskap besig om hul tyd en energie vrywillig aan ’n veiliger Bloemfontein te wy.
Help ons om dié harde werk te erken – bring jou stem uit vir AfriForum Bloemfontein!
👉 Besoek www.bestofbloem.co.za en stem vir AfriForum as jou beste Woonbuurtforum/Buurtwag.
Jou gemeenskap. Jou veiligheid. Jou stem.