KEYS to HOPE

Directions Contact the organization

KEYS to HOPE To Empower all people of all Communities to lead a Meaningful life

KEYS TO HOPE is a fully and legally registered NPO in South Africa

NPO: 266-582

E-MAIL: [email protected]

PLEASE SUPPORT US WITH DONATIONS

BANK DETAILS: First National Bank, Langehovenpark
Business account
Branch code: 250051
Acc No: 629 1455 7709
SWIFT CODE: FIRNZAJJ
ACCOUNT NAME: Keys to Hope NPO

N baie grooot dankie aan die borg wat sakkies aartappels geskenk  het vir die kospakkies vandag. Ons is baie dankbaar da...
20/11/2024

N baie grooot dankie aan die borg wat sakkies aartappels geskenk het vir die kospakkies vandag.
Ons is baie dankbaar daarvoor.

18/11/2024
Jy kan ‘n verskil in een kind se lewe maak deur jou bydrae. Elke bydrae help.
04/11/2024

Jy kan ‘n verskil in een kind se lewe maak deur jou bydrae.
Elke bydrae help.

10/10/2024

Dit was vandag Wêreld Geestesgesondheid Dag.
As jy my musiek ken, is ek seker jy kan aflei dat ek en my emosies gereeld in iets soos ‘n boksgeveg is, met die gevolg dat geestesgesondheid ‘n onderwerp is wat baie teenwoordig is in my lewe.
Geestesgesondheid is ‘n breë onderwerp en term, maar vir my kom dit eintlik net neer op jou verhouding met jou binne-dinge. Daardie klein tuin in jou brein vol plante en blomme. Party het jy daar geplant, ander het sommer net opgekom toe jy wegkyk. En Geestesgesondheid vir my is die water gee, die onkruid uittrek, hoeveel kunsmis jy gooi, of jy die potte son toe skuif en of jy die gras uithaal en alles plavei. En alles om dit vir jou lekker en veilig te maak om in jou tuin te wandel en te woon.

Ek het vir lank gesukkel om gemaklik sitplek te kry in my tuin. Orals was daar ietsie wat steek, ietsie wat stink. Soveel so dat ek soms nie in my tuin wou bly nie. Ek het gedink dit sal beter wees om die hele tuin te los, die ingang te sluit en te los dat dit vergaan van droogte.

Maar die verligting van genade is om te leer dat ons tuiniers is van ons eie tuine. Ek mag water gee as die grond hard en onvrugbaar raak. Ek mag iemand vra om te kom help met die luise wat so rondkruip. En as die blomme verlep lyk, mag ek dinge uittrek en oorplant, in die son.

Is my tuin nou perfek? Nee, eintlik vêr van. Ek val nog soms oor wortels wat bo die grond uitsteek, en daar is heelwat dorings wat my seermaak. Soms word ek wakker en net daar in die middel van die wandelpad, staan ‘n onkruidplant of ‘n hele slaggat.

Maar vandag herinner my aan die Groot Tuinier met sagte, vuil hande wat ruik na mint en lavender. Hy leer my dat ‘n tuin nie perfek hoef te wees nie. Die gras is mooi as daar hondebol lê, want dit beteken híer word gelewe. En as die blomme soms platgetrap is, is ek bly, want dit beteken daar word nie versigitg geloop in die tuin nie. Ons mag hardloop soos kinders wat paaseiers soek, met geen vrees vir waar ons trap.

As jy soms sukkel om in jou tuin te woon, gesels met ‘n vriend, ‘n familielid, ‘n vreemdeling. Vat dit van iemand wat op die harde manier moes leer: daar is altyd hulp en daar is altyd hoop

Maak 'n verskil in een kind se lewe.
09/10/2024

Maak 'n verskil in een kind se lewe.

Lus om iets anders te doen vir die oggend na die winter?Lekker te kuier saam met 'n vriendin / vriend?   En goed is vir ...
08/10/2024

Lus om iets anders te doen vir die oggend na die winter?
Lekker te kuier saam met 'n vriendin / vriend?
En goed is vir jou siel?

Kom stap op Dinsdag 22 Oktober saam met ons by Lochs Hoek Farm.
2 km stap en saam kuier.
Alle fondse gaan vir ons Kinder Kersfees projek

Address

BLOEMFONTEIN
Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KEYS to HOPE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to KEYS to HOPE:

Shortcuts

Share