Angel Arms Uitkoms VIR Kinders

Angel Arms  Uitkoms VIR Kinders "If we all do just a little, we all can do so much

LEKKER Jem en peanut butter  Broodjies Lemoen e koeldrank DANKIE JESUS DANKIE VIR ELKEEEN WAT ONS ONDERSTEUNONS ANGEL AR...
19/08/2026

LEKKER
Jem en peanut butter
Broodjies
Lemoen e koeldrank
DANKIE JESUS
DANKIE VIR ELKEEEN WAT ONS ONDERSTEUN
ONS ANGEL ARMS UITKOMS VIR KINDERS
IS DANKBAAR OPREG ELKE DAG VIR ELKE ETE

DANKBAAR
18/08/2026

DANKBAAR

Lekker kos want dit raak nou weer warm Dankie Jesus Dankie vir elkeen
18/08/2026

Lekker kos want dit raak nou weer warm
Dankie Jesus
Dankie vir elkeen

DANKIE TANNIE VIR ONS MOOI KLERE EN HOEDJIES
17/08/2026

DANKIE TANNIE VIR ONS MOOI KLERE EN HOEDJIES

Lekker wors stew met rys dankie Baie Dankie Jesus U voorsien atyd Dankie vir elkeen wat se harte oopgaan vir ons Angel A...
17/08/2026

Lekker wors stew met rys dankie
Baie Dankie Jesus U voorsien atyd
Dankie vir elkeen wat se harte oopgaan vir ons Angel Arms Uitkoms VIR Kinders

Lekker kas en pelony toebroodjies Met n bederf en lekker koeldrank Dankie Jesus ons is elke dag dankbaar
17/08/2026

Lekker kas en pelony toebroodjies
Met n bederf en lekker koeldrank
Dankie Jesus ons is elke dag dankbaar

Ons kon ook soveel ouers vandag gehelp het met eiers vandag Dankie Jesus u is goed nie net vir ons kinders nie maar ook ...
13/08/2026

Ons kon ook soveel ouers vandag gehelp het met eiers vandag
Dankie Jesus u is goed nie net vir ons kinders nie maar ook vir die ouers en ou mensies

Baie dankie vir die lekker kos kerry en rys met n halwe lemoen en n glasie koeldrank. ons kinders weet al as daar nie ge...
13/08/2026

Baie dankie vir die lekker kos kerry en rys met n halwe lemoen en n glasie koeldrank.
ons kinders weet al as daar nie genoeg is nie deel ons en nog steeds is hulle dankbaar
Dankie Jesus
Dankie vir elke liewe mensie wat dit moontlik maak vir ons
Angel Arms Uitkoms VIR Kinders
BLOEMFONTEIN

Danie Jesus Dankie dankie vir elkeen wat hulle  harte oop maak  vir ons  Angel Arms  Uitkoms VIR Kinders  Lekker macaron...
12/08/2026

Danie Jesus
Dankie dankie vir elkeen wat hulle harte oop maak vir ons Angel Arms Uitkoms VIR Kinders
Lekker macaroni en mins

🫶🙏

Lekker hotchockletBroodjies naartjies in die biter koue Bloemfontein Dankie Jesus dankie vir elkeen wat dit moontlik maa...
11/08/2026

Lekker hotchocklet
Broodjies naartjies in die biter koue Bloemfontein
Dankie Jesus dankie vir elkeen wat dit moontlik maak vir n ete n dag vir ons Angel Arms Uitkoms VIR Kinders

Address

16 Leerdam Street Ehrlicpark
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 00:00 - 00:00
Tuesday 00:00 - 00:00
Wednesday 00:00 - 00:00
Thursday 00:00 - 00:00
Friday 00:00 - 00:00

Telephone

+27813092079

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Angel Arms Uitkoms VIR Kinders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Angel Arms Uitkoms VIR Kinders:

Shortcuts

Share