07/08/2026
Kom groei saam in geloof, liefde en gemeenskap by Wilgehof Gemeente.
Sondag, 9 Augustus 2026 om 09:30.
Daar is GEEN Kinderkerk, Junior Kategese, Senior Kategese of Belydenisklas dié Sondag nie.
Om 17:00 vind die voorstelling van volwasse katkisant(e) en kerkraad plaas.
📍 Johannes Rabie Str 9, Wilgehof
📞 051 522 2969
💛 Kom tuis by Wilgehof!