29/05/2026
🛑Die webtuiste sal nog oop wees vir inskrywings tot en met 13 Junie 2026‼️
Met ander woorde : alle inskrywings is oop tot en met 13 Junie 2026!
🛑Die datum vir die inhandiging van die kreatiewe skyfwerk is ook 13 Junie 2026 MAAR die inhandiging van die Kuns is op 21 Julie 2026‼️
🛑The website will stay open untill the 13 th of June 2026 ‼️ In other words: all entries are still open until 13 June 2026!
🛑The submission date for creative writing is also on 13 June 2026 BUT the submission for Art is on 21 July 2026‼️