Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Beskerm jouself.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente. Welkom by Ons Winkel BHM, Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders

• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.

2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.

3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.

4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens

5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

03/09/2026

Ansie Fourie en Sandra het kom rondsnuff Ons Winkel Bethlehem

03/09/2026
03/09/2026

Ansie Fourie het kom inloer Ons Winkel Bethlehem

Donderdag 3 September  2026 08:00 - 170050% Afslag 13:00 -14:00Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons So...
03/09/2026

Donderdag 3 September 2026

08:00 - 1700
50% Afslag 13:00 -14:00

Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, speelgoed of sommer enige iets wat in jou pad staan bring vanaf 11 Augustus tot 11 Oktober 2026!!!

Matriekafskeid rokke en mans pakke is uitgepak! Kom loer gerus !!!

Ons benodig kombuisware, beddegoed, gordyne, MANS KLEIN KLERE 32-38 en mansskoene! Eintlik enige iets wat in jou pad staan!

Helpende hand moet bestaan. Juis omdat ons moet, neem ons die roepingsmantel op en gaan ons met 'n ystere wil vorentoe - met hart, in krag, tot hoop!

Die rede is eenvoudig: ons fokus is om welstand te verseker en daarom moet ons bestaan. Armoede onder Afrikaners neem toe en juis daarom is dit noodsaaklik dat ons gestrukrureerd, georganiseerd en met deeglike beplanning die fisieke, kuturele, geestelike en sosio-emosionele armoede van die mens holisties handteer.

So word die krag van die gemeenskap gemobiliseer in die gesamentlike handtering van ons uitdaging: die skep van hoop en die bou aan 'n toekoms waar welstand verseker word.

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap, saam maak ons 'n verskil.

Kontak no: Anso 076 764 2009/ 076 563 3103
Hv. Richter -& Malan straat, Signal Sentrum, Winkel no 5 (naby Cycle World) Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Top Fans Ons Winkel - Helpende Hand Following fans

Woensdag 2 September  2026 08:00 - 170050% Afslag 13:00 -14:00Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Som...
02/09/2026

Woensdag 2 September 2026

08:00 - 1700
50% Afslag 13:00 -14:00

Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, speelgoed of sommer enige iets wat in jou pad staan bring vanaf 11 Augustus tot 11 Oktober 2026!!!

Matriekafskeid rokke en mans pakke is uitgepak! Kom loer gerus !!!

Ons benodig kombuisware, beddegoed, gordyne, MANS KLEIN KLERE 32-38 en mansskoene! Eintlik enige iets wat in jou pad staan!

Helpende hand moet bestaan. Juis omdat ons moet, neem ons die roepingsmantel op en gaan ons met 'n ystere wil vorentoe - met hart, in krag, tot hoop!

Die rede is eenvoudig: ons fokus is om welstand te verseker en daarom moet ons bestaan. Armoede onder Afrikaners neem toe en juis daarom is dit noodsaaklik dat ons gestrukrureerd, georganiseerd en met deeglike beplanning die fisieke, kuturele, geestelike en sosio-emosionele armoede van die mens holisties handteer.

So word die krag van die gemeenskap gemobiliseer in die gesamentlike handtering van ons uitdaging: die skep van hoop en die bou aan 'n toekoms waar welstand verseker word.

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap, saam maak ons 'n verskil.

Kontak no: Anso 076 764 2009/ 076 563 3103
Hv. Richter -& Malan straat, Signal Sentrum, Winkel no 5 (naby Cycle World) Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Top Fans Ons Winkel - Helpende Hand Following fans

1 September 2026 Lentedag!50% Afslag GelukspakkiesOns Winkel Bethlehem  fans Top Fans Ons Winkel - Helpende Hand        ...
01/09/2026

1 September 2026 Lentedag!

50% Afslag
Gelukspakkies

Ons Winkel Bethlehem fans Top Fans Ons Winkel - Helpende Hand

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap! Saam maak ons ń verskil!!!

Dinsdag 1 September  2026 08:00 - 17:00 Lentedag!!!! ! Trek pienk aan! 50% afslag! En as jy pienk aantrek en meer as R15...
01/09/2026

Dinsdag 1 September 2026

08:00 - 17:00
Lentedag!!!! ! Trek pienk aan! 50% afslag! En as jy pienk aantrek en meer as R150 spandeer kan jy in aanmerking kom vir ń bederf pakkie!

Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, speelgoed of sommer enige iets wat in jou pad staan bring vanaf 11 Augustus tot 11 Oktober 2026!!!

Matriekafskeid rokke en mans pakke is uitgepak! Kom loer gerus !!!

Ons benodig kombuisware, beddegoed, gordyne, MANS KLEIN KLERE 32-38 en mansskoene! Eintlik enige iets wat in jou pad staan!

Helpende hand moet bestaan. Juis omdat ons moet, neem ons die roepingsmantel op en gaan ons met 'n ystere wil vorentoe - met hart, in krag, tot hoop!

Die rede is eenvoudig: ons fokus is om welstand te verseker en daarom moet ons bestaan. Armoede onder Afrikaners neem toe en juis daarom is dit noodsaaklik dat ons gestrukrureerd, georganiseerd en met deeglike beplanning die fisieke, kuturele, geestelike en sosio-emosionele armoede van die mens holisties handteer.

So word die krag van die gemeenskap gemobiliseer in die gesamentlike handtering van ons uitdaging: die skep van hoop en die bou aan 'n toekoms waar welstand verseker word.

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap, saam maak ons 'n verskil.

Kontak no: Anso 076 764 2009/ 076 563 3103
Hv. Richter -& Malan straat, Signal Sentrum, Winkel no 5 (naby Cycle World) Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Top Fans Ons Winkel - Helpende Hand Following fans

Maandag 31 Augustus 2026 08:00 - 17:00 More is lente dag! Trek pienk aan! 50% afslag! En as jy pienk aantrek en meer as ...
31/08/2026

Maandag 31 Augustus 2026

08:00 - 17:00

More is lente dag! Trek pienk aan! 50% afslag! En as jy pienk aantrek en meer as R150 spandeer kan jy in aanmerking kom vir ń bederf pakkie!

Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, speelgoed of sommer enige iets wat in jou pad staan bring vanaf 11 Augustus tot 11 Oktober 2026!!!

Matriekafskeid rokke en mans pakke is uitgepak! Kom loer gerus !!!

Ons benodig kombuisware, beddegoed, gordyne, MANS KLEIN KLERE 32-38 en mansskoene! Eintlik enige iets wat in jou pad staan!

Helpende hand moet bestaan. Juis omdat ons moet, neem ons die roepingsmantel op en gaan ons met 'n ystere wil vorentoe - met hart, in krag, tot hoop!

Die rede is eenvoudig: ons fokus is om welstand te verseker en daarom moet ons bestaan. Armoede onder Afrikaners neem toe en juis daarom is dit noodsaaklik dat ons gestrukrureerd, georganiseerd en met deeglike beplanning die fisieke, kuturele, geestelike en sosio-emosionele armoede van die mens holisties handteer.

So word die krag van die gemeenskap gemobiliseer in die gesamentlike handtering van ons uitdaging: die skep van hoop en die bou aan 'n toekoms waar welstand verseker word.

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap, saam maak ons 'n verskil.

Kontak no: Anso 076 764 2009/ 076 563 3103
Hv. Richter -& Malan straat, Signal Sentrum, Winkel no 5 (naby Cycle World) Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Following Ons Winkel - Helpende Hand Top Fans fans

Saterdag 29 Augustus 2026 08:00 - 13:00Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, ...
29/08/2026

Saterdag 29 Augustus 2026

08:00 - 13:00

Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, speelgoed of sommer enige iets wat in jou pad staan bring vanaf 11 Augustus tot 11 Oktober 2026!!!

Matriekafskeid rokke en mans pakke is uitgepak! Kom loer gerus !!!

Ons benodig kombuisware, beddegoed, gordyne, MANS KLEIN KLERE 32-38 en mansskoene! Eintlik enige iets wat in jou pad staan!

Helpende hand moet bestaan. Juis omdat ons moet, neem ons die roepingsmantel op en gaan ons met 'n ystere wil vorentoe - met hart, in krag, tot hoop!

Die rede is eenvoudig: ons fokus is om welstand te verseker en daarom moet ons bestaan. Armoede onder Afrikaners neem toe en juis daarom is dit noodsaaklik dat ons gestrukrureerd, georganiseerd en met deeglike beplanning die fisieke, kuturele, geestelike en sosio-emosionele armoede van die mens holisties handteer.

So word die krag van die gemeenskap gemobiliseer in die gesamentlike handtering van ons uitdaging: die skep van hoop en die bou aan 'n toekoms waar welstand verseker word.

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap, saam maak ons 'n verskil.

Kontak no: Anso 076 764 2009/ 076 563 3103
Hv. Richter -& Malan straat, Signal Sentrum, Winkel no 5 (naby Cycle World) Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Following Top Fans fans

Vrydag 28 Augustus 2026 08:00 - 17:00 Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, s...
28/08/2026

Vrydag 28 Augustus 2026

08:00 - 17:00

Gelukstrekking: R1000 kontant vir skenkers wat vir ons Somersklere, kombuisware, speelgoed of sommer enige iets wat in jou pad staan bring vanaf 11 Augustus tot 11 Oktober 2026!!!

Matriekafskeid rokke en mans pakke is uitgepak! Kom loer gerus !!!

Ons benodig kombuisware, beddegoed, gordyne, MANS KLEIN KLERE 32-38 en mansskoene! Eintlik enige iets wat in jou pad staan!

Helpende hand moet bestaan. Juis omdat ons moet, neem ons die roepingsmantel op en gaan ons met 'n ystere wil vorentoe - met hart, in krag, tot hoop!

Die rede is eenvoudig: ons fokus is om welstand te verseker en daarom moet ons bestaan. Armoede onder Afrikaners neem toe en juis daarom is dit noodsaaklik dat ons gestrukrureerd, georganiseerd en met deeglike beplanning die fisieke, kuturele, geestelike en sosio-emosionele armoede van die mens holisties handteer.

So word die krag van die gemeenskap gemobiliseer in die gesamentlike handtering van ons uitdaging: die skep van hoop en die bou aan 'n toekoms waar welstand verseker word.

Uit die gemeenskap vir die gemeenskap, saam maak ons 'n verskil.

Kontak no: Anso 076 764 2009/ 076 563 3103
Hv. Richter -& Malan straat, Signal Sentrum, Winkel no 5 (naby Cycle World) Ons Winkel Bethlehem

Ons Winkel Bethlehem Top Fans Ons Winkel - Helpende Hand fans Following

Address

Winkel No 5, Hoek Van Richter En Malan Str
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 05:00
Wednesday 08:30 - 05:00
Thursday 08:30 - 05:00
Friday 08:30 - 05:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27767642009

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Bethlehem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Bethlehem:

Shortcuts

Share