Bethlehem Uithouritklub / Endurance Riding Club

Bethlehem Uithouritklub / Endurance Riding Club Bethlehem Uihouritklub / Endurance Riding Club for horseback endurance riding.

29/08/2026

Ons is trots op jou en Khamilah

Henties Bay Namibia Endurance Desert ChallengeOns klub spog met 10 ruiters wat môre gaan deelneem in Namibië aan die 120...
25/08/2026

Henties Bay Namibia Endurance Desert Challenge

Ons klub spog met 10 ruiters wat môre gaan deelneem in Namibië aan die 120km

Nadia Raimondo
Ilara Vorster
Renier de Beer
Reynhard van Rooyen
Monique de Jager
Makayla de Jager
Milan Raimondo
Anné Nel
Willie Nel
Frikkie de Jager

Anné, Willie en Milan verteenwoordig die Suid Afrikaanse Junior span met Anné as hulle kamptein

Nadia Raimond verteenwoordig die Suid Afrikaanse Liggewig span

Mag julle lekker ry en julle en julle perde veilig bly daar in die woesteyn!

Voor die nuwe uithourit seisoen volstoom aan die gang is wil ons net ‘n oomblik vat om geluk te sê aan elke klublid wat ...
25/08/2026

Voor die nuwe uithourit seisoen volstoom aan die gang is wil ons net ‘n oomblik vat om geluk te sê aan elke klublid wat deelgeneem het aan Fauresmith. Julle kan trots wees op julle harde werk van die voorige seisoen en mag die nuwe seisoen net goeie en veilig kms vir jou en jou perd in hou.

‘n paar uitblinkers van Fauresmith 2026:

Kinderruiters
1ste Frikkie de Jager - El-Chitan Rashiek
4de Chicita du Preez - Moolmanshoek Duster

Juniors
2de Milan Raimondo - Hurst Ghazai
3de Nina Strydom - Moolmanshoek Don
7de Franka Olivier - Moolmanshoek Maleek
10de Reynhard van Rooyen - Lucky

Liggewig
7de Leticia Engelbrecht - Jozami Asifa
8ste Hennie Engelbrecht - El-Chitan Nikita

Swaargewig
8ste Hanno Boshoff - El Rosco Amir

Nog Fauresmith 2026 gelukwensings:Baie geluk aan ons klublede wat verkies is tot die Vrystaatspan ons is trot op julle! ...
05/07/2026

Nog Fauresmith 2026 gelukwensings:

Baie geluk aan ons klublede wat verkies is tot die Vrystaatspan ons is trot op julle!

Young riders:
Marné van Zyl - Leomar Dayem
Milan Raimondo - Hurst Ghazai
Reserwes:
Nelmari Bonthyus - Adira Skye
Dala Oliver - Hot Tamale

Light Weight:
Nadia Raimondo - Hurst Houston
Corlia Badenhorst - Jabier Cupido

Heavy Weight:
Hanno Boshof - El Rosco Amir
Stephan Swart - Sanniesguns Satshmo

Sterkte aan al ons klublede vir die eerste veeartsondersoek môre!

Ons wil ons klublede wat tot die Nationale span verkies is vir Fauresmith 2026 baie geluk wens. Julle maak ons trots!You...
05/07/2026

Ons wil ons klublede wat tot die Nationale span verkies is vir Fauresmith 2026 baie geluk wens. Julle maak ons trots!

Young Riders:
Nina Strydom - Moolmanshoek Don
Monique de Jager - Dash

Light Weight:
Laeticia Snyman - Jozami Asifa
Hennie Engelbrecht Jnr - El-Chitan Nikita

Heavy Weight:
Cornel Rautenbach - Giylah Tikka

Ons is ook baie trots op die volgende ERASA toekenings ontvang deur klublede:

Frikkie de Jager - Kinderruiter van die Jaar

Moolmanshoek Rafiq - Perd van die Jaar

Baie geluk aan ons klublede met hulle verkiesing tot die nationale spanne wat gaan deelneem in Namibië se Hentiesbaai ka...
24/06/2026

Baie geluk aan ons klublede met hulle verkiesing tot die nationale spanne wat gaan deelneem in Namibië se Hentiesbaai kampioenskappe!

Junior:
Anné Nel op Moolmanshoek Rafik
Milan Raimondo op Sanniesguns Ja-Boy
Reserwe - Willie Nel op Moolmanshoek Rocket

Liggewig:
Nadia Raimondo op Hurst Rakta
Reserwe - Letecia Snyman op Jozami Asifa & Hennie Engelbrecht op El-Chitan Nikita

Mag julle voorbereiding goed gaan!

08/06/2026
25/05/2026
Thank you to our sponsors!Silent Nite SecurityWoema Horse & RiderStride DistributorsStafix
25/05/2026

Thank you to our sponsors!
Silent Nite Security
Woema
Horse & Rider
Stride Distributors
Stafix

Address

Bethlehem Skougronde/Show Gronds
Bethlehem

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bethlehem Uithouritklub / Endurance Riding Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share