24/01/2026
Opsoek na werk vir n jong dame wat laasjaar klaargemaak het by Jim van Tonderskool. Sy was beste Early Childhood Development student vir 2025
Sy was in my sorg baie jare en is nou uit die sisteem want sy is ouer as 18. Ons soek net n kans sodat sy iewers kan begin en haarself opbou ...
Indien julle van enige assistent poste of enige ander pos weet wat beskikbaar is laat weet my groot asb
👣 Groete
Magda
076 653 9374