Badisa Piketberg

Badisa Piketberg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Badisa Piketberg, Charitable organisation, 41 Loopstraat, Piketberg.

Badisa Piketberg is part of a non-profit welfare organisation Badisa, NPO 011 891 which delivers Child Protection and Family Services to the community of Piketberg.

🌱 Ons Better Parenting Program het afgeskop! 🌱Op 11 Augustus 2026 het ons ons eerste sessie van die Better Parenting Pro...
12/08/2026

🌱 Ons Better Parenting Program het afgeskop! 🌱

Op 11 Augustus 2026 het ons ons eerste sessie van die Better Parenting Program aangebied. πŸ’š

Ons eerste sessie het gefokus op β€œTree of Life” 🌳 – ’n spesiale geleentheid vir ouers om te reflekteer oor hul lewens, ervarings, sterkpunte en die rol wat hulle as ouers speel.

Dankie aan al ons deelnemers vir julle deelname en entoesiasme. Ons sien uit na die volgende sessies! πŸŒΏπŸ’š

03/08/2026
SKOENBOKS PROJEKπŸ‘©β€πŸ«πŸ“šOp 29 Julie 2026 het BADISA Piketberg 'n pannekoekverkope aangebied ten bate van ons Skoenboksprojek...
03/08/2026

SKOENBOKS PROJEKπŸ‘©β€πŸ«πŸ“š

Op 29 Julie 2026 het BADISA Piketberg 'n pannekoekverkope aangebied ten bate van ons Skoenboksprojek.

Ons wil ons opregte dank uitspreek aan elke persoon wat pannekoek gekoop, skenkings gemaak of op enige manier bygedra het tot die sukses van die dag. Julle ondersteuning maak 'n betekenisvolle verskil.

Die fondse wat ingesamel word, word aangewend om skoolbenodigdhede vir ons pleegkinders aan te koop, sodat hulle die nuwe skooljaar met die nodige hulpmiddels kan aanpak.

Indien u graag 'n bydrae tot die Skoenboksprojek wil maak, is u meer as welkom om BADISA Piketberg te kontak vir meer inligting. Elke bydrae, groot of klein, help om 'n verskil in 'n kind se lewe te maak.

Saam bou ons hoop en skep ons geleenthede vir ons kinders. πŸ’™

Ons is steeds opsoek na tieners in ons gemeenskap wie kan baat vind by hierdie program.Skakel ons gerus vir meer inligti...
21/07/2026

Ons is steeds opsoek na tieners in ons gemeenskap wie kan baat vind by hierdie program.

Skakel ons gerus vir meer inligting!!!

Elke jaar hou ons fondsinsamelings deurlopend sodat ons gereed kan wees vir ons pleegkinders aan die begin van elke nuwe...
21/07/2026

Elke jaar hou ons fondsinsamelings deurlopend sodat ons gereed kan wees vir ons pleegkinders aan die begin van elke nuwe skooljaar.


Sold!!!
14/07/2026

Sold!!!

🌈🀍✨ School Holiday Vacation Programme with Kuumba ✨🀍🌈On 1 July, Badisa Piketberg had the pleasure of partnering with LB ...
02/07/2026

🌈🀍✨ School Holiday Vacation Programme with Kuumba ✨🀍🌈

On 1 July, Badisa Piketberg had the pleasure of partnering with LB Wernich Library during their fun and educational school holiday programme. πŸ“šπŸ’›

Our special guest, Kuumba 🌈, visited the children in our community to create awareness through fun and interactive activities. Together, we spoke about the importance of kindness, standing up against bullying, and staying safe during the school holidays. πŸ’™πŸ›‘οΈ

A heartfelt thank you to LB Wernich Library for the opportunity to be part of this wonderful initiative, and thank you to everyone who joined us and made the day so special. Together, we can continue to build a safer, kinder, and stronger community for our children. 🀍⭐

🌈✨ Every child deserves to feel safe, valued, and empowered. ✨🌈

🌈🀍⭐

🌿 Damesoggend by Badisa Piketberg 🌿Laasweek Vrydag het ons β€˜n pragtige en gesellige damesoggend by Badisa Piketberg aang...
21/04/2026

🌿 Damesoggend by Badisa Piketberg 🌿

Laasweek Vrydag het ons β€˜n pragtige en gesellige damesoggend by Badisa Piketberg aangebied. Ons tema was groen, en dit was wonderlik om te sien hoe elke dame kreatief deelgeneem het – van groen hoede en rokke tot serpe en selfs skoene! πŸ’š

Die oggend het plaasgevind in die vorm van β€˜n heerlike oggendtee waar dames saam kon kuier, lag en mekaar beter leer ken. Ons was ook bevoorreg om β€˜n inspirerende boodskap te ontvang van ons gasspreker, Ds. Janine Williams van die VG Kerk Piketberg.

Daar was ook spesiale oomblikke van Praise and Worship, asook opwindende Gelukkige Trekkings wat die oggend ekstra feestelik gemaak het.

Baie dankie aan elke dame wat die oggend so besonders gemaak het. Julle teenwoordigheid en deelname beteken vir ons baie! 🌸

Geniet die foto’s en herleef die mooi herinneringe saam met ons.

Address

41 Loopstraat
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

0229132545

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badisa Piketberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Badisa Piketberg:

Share