JABES - Jatniël Bejaardesorg

JABES - Jatniël Bejaardesorg Emosionele, geestelike en fisiese versorging van Jatniël se bejaarde inwoners en gemeentelede

Oom Krige het die drukkery begin hier is hy besig met setwerk. Een van die Europese trippies heel aan die begin.Ouma Fra...
04/06/2026

Oom Krige het die drukkery begin hier is hy besig met setwerk.
Een van die Europese trippies heel aan die begin.
Ouma Fraser, oom Scheepers, T Miempie Botha, Oom Dawie Jacobs, T Sarie Myburgh(Ackerman)

Oom Stevie Bender
Oom David Thompson
Oom Gus en Ursula Venter
Renate Euler.

Kosbare herinneringe!

Indien u belangstel kontak gerus 0625682635
03/06/2026

Indien u belangstel kontak gerus 0625682635

03/06/2026
Die lewe bring vir elkeen sy eie uitdagings, maar niemand is bedoel om dit alleen te dra.Wanneer ons uitreik na mekaar m...
01/06/2026

Die lewe bring vir elkeen sy eie uitdagings, maar niemand is bedoel om dit alleen te dra.
Wanneer ons uitreik na mekaar met liefde, geduld en begrip dan sal ons uitvind, swaar laste word ligter en harte sterker.

Self al voel dae swaar, onthou ons dra nie alleen. In elke vriendelike woord, gebede en hand wat uitgereik word sien ons Christus se liefde in aksie.

Saam vorm ons 'n gemeenskap waar elkeen tel en elkeen kan dra en gedra word.

Mag u elke dag die krag hê om te dra, en die nederigheid om gedra te word. Mag u krag vind in die Here en troos in mekaar se nabyheid.
Hou aan liefde te betoon, goed te doen en mekaar op te lig - want daardeur vervul ons die wet van Christus

Wees op die uitkyk vir eensame bejaardes. En ondersteun hul met die nodige aandag, respek en liefde
30/05/2026

Wees op die uitkyk vir eensame bejaardes. En ondersteun hul met die nodige aandag, respek en liefde

Jong skooldogters:Vlnr. Betsie Herman, de JagerAnnatjie Voges, Heidrun Dixon, Mara RitzYvonne Thompson, Lea Potgieter, e...
28/05/2026

Jong skooldogters:
Vlnr. Betsie Herman, de Jager
Annatjie Voges, Heidrun Dixon, Mara Ritz
Yvonne Thompson, Lea Potgieter, en n Meyer meisie sy is vir my onbekend

By ouma Fraser
Antie Miempie, Antie Gadney, Ouma, Antie Naomi Bender, Suikerbekkie van Rensburg, Antie Fienie van Vuuren.

Hulle was altyd antie genoem, daarom die gebruik daarvan.

Address

1 Fraser Street
Benoni
1509

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JABES - Jatniël Bejaardesorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share