Vryburger Omgeemense van Tijgerberg

Vryburger Omgeemense van Tijgerberg Vryburger Omgeemense van Tijgerberg dien met vreugde in hulle gemeenskap. Besoek gerus www.vryburgers.co.za vir meer inligting.

Die lede van die korps samel fondse in deur wins projekte aan te bied waarvan die fondse weer uitgedeel word aan minderbevoorregtes. Die omgeemense se nasionale fokus is Kos vir Kinders, Versprei 'n Jesus Boodskap en die Goue Trollie Boekeprojek in samewerking met RSG en Shoprite / Checkers as kragvennote. Tijgerberg Vryburger Carepeople does charity work with joy in their community. The members o

f this organisation raise funds through profitable projects. All profits are distributed to the less priviledge. The national focus of this Carepeople is Food for Kids, Spread Gods Gospil and the Golden Trolly Bookroject with our powerpartners RSG and Shoprite / Checkers. Feel free to visit our website www.vryburgers.co.za

13/04/2025

Tamaaibraai 2025.

Kom loer vir nog fotos.

Die 12de April 2025 was weer Tamaaibraai dag gewees.Die weer wou vir die eerste keer nie saamspeel nie, maar ons Plan B ...
13/04/2025

Die 12de April 2025 was weer Tamaaibraai dag gewees.

Die weer wou vir die eerste keer nie saamspeel nie, maar ons Plan B het goed uitgewerk.

Weereens dankie vir Gemini Sangskool, Johnnie vir die klank en TJ's Lekka Braai vir die hout.

Huis Magnolia is omtrent bederf met heerlike vermaak.

Address

Bellville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryburger Omgeemense van Tijgerberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vryburger Omgeemense van Tijgerberg:

Share