11/10/2026
Buig of Brand:
Geloof sonder kompromie
Die wêreld pas geweldige druk op ons om by wêreldse standaarde aan te pas. Volgens die Bybel moet ons kies tussen 'n vriend van God wees, of 'n vriend van die wêreld. Ons kan nie beide tegelyk wees nie.
Ons kyk na gelowiges in die Bybel wat die aanslae van die wêreld trotseer het en hoedat God hulle gehelp het.
Ds Johan van As gesels vanuit Daniel 3, Handelinge 4 en ander Skrifgedeeltes.
https://www.youtube.com/watch?v=ZhRirIYUQ0s