Augrabies 273 ROUND TABLE

Augrabies 273 ROUND TABLE Non - profit Organisation

Noordkaap area voorsitter besoek  Augrabies 273 ROUND TABLE
15/05/2026

Noordkaap area voorsitter besoek Augrabies 273 ROUND TABLE

29/04/2026

The year 2025....

The highest high....

From induction dinners,
Attending the 75th AGM in Belgium for an unbelievable experience,
Wintercon at Augrabies 273,
Tri Area at Aldam,
LSK rally bar,
Chris Steyn bar,
Augrabies Ouetehuis Project,
Augrabies Haasdas Winter knights,
OFM Big cover up,
273 year end function....


2026 Induction Dinner te Red OxOns Nuwe Voorsitter vir 2026/2027Riaan Von Waltzleben Baie geluk Riaan ons wens jou net d...
29/04/2026

2026 Induction Dinner te Red Ox

Ons Nuwe Voorsitter vir 2026/2027

Riaan Von Waltzleben

Baie geluk Riaan ons wens jou net die beste vir die jaar.....

Geluk ook aan LG Engels met tafelaar van die jaar trofee, Johan Kruger vir die wiele trofee en Charne Viljoen vir die tafelaarsvrou van die jaar.

Dan net dankie vir Coco Flower en Tent rent vir die dekor vir die spog aand....

Hanno Francois Du Toit alle sterkte met ARTSA IRO Kanidaatskap, ons glo in jou ons mede Twinning Tafel, laat die vis van...
23/04/2026

Hanno Francois Du Toit alle sterkte met ARTSA IRO Kanidaatskap, ons glo in jou ons mede Twinning Tafel, laat die vis vang trip loop soos jag trips, alle sterkte....

Vir al die manne op die pad sterkte en gaan groot....

April meeting in progress....
09/04/2026

April meeting in progress....

Ons hou lekker afskeid by die Weskus vir een van ons Tafellaars en en die social beker word sommer weer geruil.
19/03/2025

Ons hou lekker afskeid by die Weskus vir een van ons Tafellaars en en die social beker word sommer weer geruil.

Die Noord-Kaap Voorsitter kom kuier bietjie in Augrabies.
19/03/2025

Die Noord-Kaap Voorsitter kom kuier bietjie in Augrabies.

Die social beker word geruil!
19/03/2025

Die social beker word geruil!

Ons as tafel het aan die Upington Dienssentrum vleis geskenk as deel van een van ons jaarlikse liefdadigheidsprojekte vi...
19/03/2025

Ons as tafel het aan die Upington Dienssentrum vleis geskenk as deel van een van ons jaarlikse liefdadigheidsprojekte vir 2024.

Address

Augrabies

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Augrabies 273 ROUND TABLE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share