18/03/2026
Elke kind verdien ń maaltyd. Wees die hoop in ń kind se lewe vandag en maak ń donasie. Elke bietjie help en elke bietjie bring hoop. Mag die Here elke kind seën en toevou met sy liefde en beskerming. Saam kan ons ń verskil maak!
https://secure.addpay.co.za/donation/cdd4a724-2b5d-4bb8-b0ae-12e1f6f26369?fbclid=IwdGRjcAQn7qVjbGNrBCfulWV4dG4DYWVtAjExAHNydGMGYXBwX2lkDDM1MDY4NTUzMTcyOAABHi_mHrAR1ONLf0g88kfs2BTzKbwt0WWGybMJJ1OVgy8E-aIxckrxkAfDX8F5_aem_aUOnnu81fueXZtLwmIU82g
Kinders het die reg om te eet.
21 Maart is Menseregte Dag, en volgens Artikel 28 van die Suid-Afrikaanse Grondwet het elke kind die reg op basiese voeding.
Ongelukkig leef ongeveer 1 uit 4 kinders in Suid-Afrika in voedselarmoede – wat beteken hulle het nie genoeg kos om te leer, te groei en te floreer nie.
Jy kan help om dit te verander.
Net R2.95 skenk ’n voedsame bakkie kos aan ’n kind wat dit nodig het.
❤️ Skenk vandag en maak ’n verskil.
africaotb.org
Carla – 084 204 2044