VLU Kroon - Koraalstreek

VLU Kroon - Koraalstreek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VLU Kroon - Koraalstreek, Nonprofit Organization, Alldays.

04/06/2026
Kom sluit by ons aan vir ‘n vergadering vol groot pret.
04/06/2026

Kom sluit by ons aan vir ‘n vergadering vol groot pret.

Vandag verjaar een van ons jongste lede Karlien Rademeyer.Baie geluk met jou spesiale verjaardag vandag Karlien mag jy m...
27/05/2026

Vandag verjaar een van ons jongste lede Karlien Rademeyer.

Baie geluk met jou spesiale verjaardag vandag Karlien mag jy met nog baie jare geseën word 🥂

19/05/2026
Vandag verjaar Kroon tak se Sekretaresse Rina Minnaar. Baie geluk met jou verjaardag vandag Rina mag jy nov baie jare vi...
16/05/2026

Vandag verjaar Kroon tak se Sekretaresse Rina Minnaar. Baie geluk met jou verjaardag vandag Rina mag jy nov baie jare vir ons gespaar word.

Gelukkige Moedersdag aan elke mamma
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan elke mamma

VLU NOORD
05/05/2026

VLU NOORD

‘N oggend vol van koffie geure op die koue dag. Ons gesels oor koffie en leer van papier quilling. Ons gasvrou Juanita V...
05/05/2026

‘N oggend vol van koffie geure op die koue dag. Ons gesels oor koffie en leer van papier quilling.

Ons gasvrou Juanita Venter bederf die dames met ‘n heerlike ete en eindig met ‘n tiramisu vir nagereg waar die geure van koffie sterk deur gekom het.

Vandag verjaar Kroon tak se Beoordelaarsameroeper! Liefste Hanneline baie geluk met jou verjaardag mag jy nog baie jare ...
03/05/2026

Vandag verjaar Kroon tak se Beoordelaarsameroeper!

Liefste Hanneline baie geluk met jou verjaardag mag jy nog baie jare gespaar word vir jou geliefdes.

Address

Alldays
0909

Telephone

+27630894259

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Kroon - Koraalstreek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU Kroon - Koraalstreek:

Share