CMR Aliwal Noord

CMR Aliwal Noord CMR Aliwal North believes in enriching family life by being the love of Christ in action. CMR Aliwal North is a section of CMR South Africa.

Our mission: To deliver welfare and services of mercy of high professional standard, true to the command of our Lord, on behalf of its constituency to all people with a need thereof within its geographical area. Our Vision: To enrich family life by being the Love of Christ in action.

Baie dankie aan die Round Table organisasie in Aliwal Noord vir die groot blikkies kos skenking!
24/03/2026

Baie dankie aan die Round Table organisasie in Aliwal Noord vir die groot blikkies kos skenking!

Baie dankie aan Ruan en sy wonderlike span by SEESA Aliwal North wat vir ons blikkieskos ingesamel het! Ons waardeer opr...
18/11/2025

Baie dankie aan Ruan en sy wonderlike span by SEESA Aliwal North wat vir ons blikkieskos ingesamel het! Ons waardeer opreg!

10/11/2025
Baie dankie aan Bethanie bediening vir die lekker warm komberse wat hulle vir die CMR geskenk het - ons waardeer dit opr...
14/05/2025

Baie dankie aan Bethanie bediening vir die lekker warm komberse wat hulle vir die CMR geskenk het - ons waardeer dit opreg.

Baie dankie aan Dassie Newton vir die skenking van die lieflike groente. Ook vir Piet Swart,  Lammie Hugo en hul vriend ...
13/05/2025

Baie dankie aan Dassie Newton vir die skenking van die lieflike groente. Ook vir Piet Swart, Lammie Hugo en hul vriend Ronnie van die Kaap wat die groente gepluk en gebring het.

Baie dankie vir die landsdiens van Laerskool Aliwal-Noord vir die komberse en blikkies kos wat aan ons geskenk is- dit w...
13/05/2025

Baie dankie vir die landsdiens van Laerskool Aliwal-Noord vir die komberse en blikkies kos wat aan ons geskenk is- dit word opreg waardeer.

Baie dankie vir die inwoners van Aliwal Huis van der Horst vir die lieflike, warm truitjies wat hulle vir die CMR gebrei...
12/05/2025

Baie dankie vir die inwoners van Aliwal Huis van der Horst vir die lieflike, warm truitjies wat hulle vir die CMR gebrei het!

Dit is amper kersmark! Onthou om Saterdag n draai te kom maak!
20/11/2024

Dit is amper kersmark! Onthou om Saterdag n draai te kom maak!

19/11/2024

Address

52 Smith Street
Aliwal North
9750

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27516332658

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMR Aliwal Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to CMR Aliwal Noord:

Share