NG Brackenhurst

NG Brackenhurst Ons is 'n gemeente wat getuig van
LIEFDE, GELOOF, AANBIDDING, GELOOFS UITLEWING EN OMGEE

04/06/2026




Iets warms broei in die dorp...✨️🌙🔥Maak gereed vir 'n lekker ontsnapping waar elke slukkie soos 'n tuiste voel.Kom en we...
04/06/2026

Iets warms broei in die dorp...✨️🌙🔥
Maak gereed vir 'n lekker ontsnapping waar elke slukkie soos 'n tuiste voel.

Kom en wees hierdie Vrydag beïndruk met nog meer lekkernye wat wag...


01/06 - 07/06 — Wat Maak Ons Nou!📣Hier is ons aksies en belangrike datums om ʼn nota van te maak vir die week.
31/05/2026

01/06 - 07/06 — Wat Maak Ons Nou!📣

Hier is ons aksies en belangrike datums om ʼn nota van te maak vir die week.


25/05 - 31/05 — Wat Maak Ons Nou!📣Hier is ons aksies en belangrike datums om ʼn nota van te maak vir die week.
24/05/2026

25/05 - 31/05 — Wat Maak Ons Nou!📣

Hier is ons aksies en belangrike datums om ʼn nota van te maak vir die week.


PinksterSondag, 24 Mei, Nagmaal 🕊🫓🍷Met Pinkster sondag vier ons die Gees wat in ons kom woon.Ons vier Christus en Sy Gee...
18/05/2026

PinksterSondag, 24 Mei, Nagmaal 🕊🫓🍷

Met Pinkster sondag vier ons die Gees wat in ons kom woon.
Ons vier Christus en Sy Gees wat hier by ons kom bly sodat ons nooit alleen is nie, maar ook sodat ons met die hulp van die Gees meer mense kan vertel van die liefde van Jesus.
Wat ʼn liefde is dit nie..

Kom Sondag en vier saam met ons die nagmaal.

Jy is welkom - Nes jy is!


18/05 - 24/05 — Wat Maak Ons Nou!📣Hier is ons aksies en belangrike datums om ʼn nota van te maak vir die week.
18/05/2026

18/05 - 24/05 — Wat Maak Ons Nou!📣

Hier is ons aksies en belangrike datums om ʼn nota van te maak vir die week.


Pinkster 2026 - Bring die Hemel aarde toe🌄Ons begin met ons Pinksterfees vandag vir 2026 en nooi elkeen om ons weeklikse...
16/05/2026

Pinkster 2026 - Bring die Hemel aarde toe🌄

Ons begin met ons Pinksterfees vandag vir 2026 en nooi elkeen om ons weeklikse dienste, in persoon of aanlyn met ons vooraf op geneemde videos, by aan te sluit.

Ons werk as Christene, Bring die Hemel aarde toe, was nog nooit belangriker nie.

Geseënd is elkeen wat in die naam van die Here Sy liefde verkondig.

Geseënde Sondag!


Ons as die Gemeentes van Alberton werk saam om hierdie feestyd merkwaardig en spesiaal vir die koninkryk te maak.Ons sien uit na die reis saam met julle, soo...

Pinksterfees 2026 Bring die Hemel aarde toeHier is ons eerste Pinksterdiens met die Hemelvaart.Aangebied deur Ds Paul Bo...
15/05/2026

Pinksterfees 2026 Bring die Hemel aarde toe

Hier is ons eerste Pinksterdiens met die Hemelvaart.

Aangebied deur Ds Paul Botha vanaf NG South Crest.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Hier is ook ons Pinksterfees UitreikJy kan enige een van die produkte saambring na elkeen van ons weeklikse dienste of s...
15/05/2026

Hier is ook ons Pinksterfees Uitreik

Jy kan enige een van die produkte saambring na elkeen van ons weeklikse dienste of sondae dienste.

Jou omgeehart word grootliks waardeer.
Saam versorg en versprei ons God se koninkryk.




• Pinksterfees 2026 - Bring die Hemel aarde toe •Hierdie Sondag skop ons pinksterweek af en ons is baie opgewonde oor hi...
15/05/2026

• Pinksterfees 2026 - Bring die Hemel aarde toe •

Hierdie Sondag skop ons pinksterweek af en ons is baie opgewonde oor hierdie tyd!
Jy word uitgenooi na ons
• Oggenddiens (09:00) dié sondag by ons,
• die Aanddiens dié Sondag by NG Alberton-Suid (18:00) ,
• en die weeklikse dienste Maandag-Donderdag (19:00) by ons
• en die afsluiting Sondagaand - 24 Mei - by Verwoerdpark Gemeente (18:00)

Ons sien uit na die reis saam met jou!



Address

63 Hennie Alberts Street
Alberton
1448

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27769921554

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Brackenhurst posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to NG Brackenhurst:

Share