VLU Brackenhurst

VLU Brackenhurst Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VLU Brackenhurst, Nonprofit Organization, NG Kerk Brackenhurst, 63 Hennie Alberts Street, Alberton.

’n Fantastiese uitstappie na die Adler Museum of Medicine! Ons toer was vol interessante stories oor die geskiedenis van...
04/10/2025

’n Fantastiese uitstappie na die Adler Museum of Medicine! Ons toer was vol interessante stories oor die geskiedenis van medisyne – en David, ons gids, het dit met sy humor en entoesiasme nΓ³g meer besonders gemaak. πŸŒΏπŸ©ΊπŸ“šβ€

04/09/2025
04/09/2025

Kongres, Meulstroom 2025

2025
04/09/2025

2025

September Byeenkoms – VLU BrackenhurstDie tema van ons September-vergadering was Kuns. Ons lede is aangemoedig om hul ku...
04/09/2025

September Byeenkoms – VLU Brackenhurst

Die tema van ons September-vergadering was Kuns. Ons lede is aangemoedig om hul kunswerke uit te stal – van handwerk tot gebottelde produkte – en dit het die saal gevul met kreatiwiteit en kleur.

’n Hoogtepunt van die dag was die deel van die geskiedenis van ons tak. Vir die lede wat al meer as 20 jaar betrokke is, was dit besonders spesiaal en nostalgies om saam terug te kyk en herinneringe te herleef.

VLU Brackenhurst het vandag sopmengsel in bottels uitgedeel by Silverkroon Ouetehuis as deel van ons omgee-projek.’n Kle...
13/08/2025

VLU Brackenhurst het vandag sopmengsel in bottels uitgedeel by Silverkroon Ouetehuis as deel van ons omgee-projek.
’n Klein gebaar wat groot harte warm maak – letterlik Γ©n figuurlik! ❀️🍲
Baie dankie aan al ons lede wat bygedra het tot hierdie spesiale projek. 🌸

VLU Vergadering Augustus 2025Tydens ons onlangse vergadering het ons met trots Taalmaand gevier – 'n geleentheid wat op ...
08/08/2025

VLU Vergadering Augustus 2025

Tydens ons onlangse vergadering het ons met trots Taalmaand gevier – 'n geleentheid wat op ’n prettige en betekenisvolle manier deur ons voorsitter, Brenda, aangebied is.

Lede het deelgeneem aan ons kompetisie-artikels, en daar was ook opgewondenheid rondom die gelukkige trekking. Verder het ons saam feesgevier met die lede wat gedurende die maand verjaar het.

’n Spesiale dankie aan almal wat bygedra het tot ’n gesellige en suksesvolle dag!

09/06/2025

Address

NG Kerk Brackenhurst, 63 Hennie Alberts Street
Alberton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Brackenhurst posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share