NG Alberton Suid

Directions Website Contact the organization

NG Alberton Suid Alberton Suid is 'n voorstedelike gemeente in Alberton, Gauteng. Alberton Suid is 'n Christusfamilie wat anders leef, en hieraan werk ons aktief.

Ons visie is om 'n plek te wees waar mense tuis kom. Alberton-Suid Kom Tuis!

Skryf in om deel te wees van ons Talent aand op 30 Oktober
12/10/2026

Skryf in om deel te wees van ons Talent aand op 30 Oktober

12/10/2026
Ons laaste Matriek ete vir ons span matrieks wat die week begin met eind eksamens!La Dolce Vita- ons wens hulle ‘n goeie...
11/10/2026

Ons laaste Matriek ete vir ons span matrieks wat die week begin met eind eksamens!

La Dolce Vita- ons wens hulle ‘n goeie en kleurvolle lewe toe

Aktief stap verlede Saterdag oggend by Redbarn
10/10/2026

Aktief stap verlede Saterdag oggend by Redbarn

Ons skop 'n nuwe preekreeks af saam met ons Tiende Dankoffer maand. Ons vier nie net 60 jaar van genade nie - ons bele o...
08/10/2026

Ons skop 'n nuwe preekreeks af saam met ons Tiende Dankoffer maand. Ons vier nie net 60 jaar van genade nie - ons bele ook saam in die kerk van die toekoms en die geloofsgemeenskap van die toekoms.

Address

34 Phantom Avenue, Raceview
Alberton
1449

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:30
Tuesday 08:30 - 13:30
Wednesday 08:30 - 13:30
Thursday 08:30 - 13:30
Friday 08:30 - 13:30
Sunday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Alberton Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to NG Alberton Suid:

Shortcuts

Share