Voortrekkers - Suiderlig - Alberton

Voortrekkers - Suiderlig - Alberton Ons kom Maandae om 17h00 tot 18h00 by die Laerskool Orion bymekaar. Veldkornetskappe kom bymekaar op Voortrekkers glo dat daar n doel met hulle lewe is.

God het ons hier geplaas om Hom te eer en diens te lewer aan volk, land en medemens. In Die Voortrekkers wentel alles om hierdie roeping. Kinders word ook beïnvloed om positief te wees oor hulle toekoms. Positiwiteit oor die toekoms is vervat in die verwoording van die Wese van Die Voortrekkers. Die kind word gelei om 'n positiewe selfbeeld te vorm, deur voortdurend moeilike uitdagings binne die k

ind se vermoë te bied en die kind te help om dit te bemeester. Die Voortrekkers bied die kind die geleentheid om in 'n veilige omgewing prakties te kan oefen hoe sy/haar besluite die dinge wat gebeur beïnvloed. Op hierdie wyse ontwikkel die gevoel dat hulle beheer het oor die dinge wat met hulle gebeur.

Baie sterkte AJ en Roussea-Fourie met julle HW eksamen vanaand. Julle is al gesoute Voortrekkers en goed toegerus. Ons h...
13/04/2026

Baie sterkte AJ en Roussea-Fourie met julle HW eksamen vanaand. Julle is al gesoute Voortrekkers en goed toegerus. Ons hou duim vas en glo julle gaan net julle beste lewer. Suiderlig Voortrekkers

16/01/2026
16/01/2026
20/07/2025

Address

Alberton
1449

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:00
Friday 17:00 - 18:00

Telephone

0832701630

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voortrekkers - Suiderlig - Alberton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Voortrekkers - Suiderlig - Alberton:

Share