Ons Winkel Alberton

Ons Winkel Alberton Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA. Ons ondersteun Facebook se waardes.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for needy students Welkom by Solidariteit Helpende Hand (SHH) se amptelike Facebook-blad. SHH is 'n niewinsgerigte organisasie wat gemeenskappe met opvoeding, opleiding en ontwikkeling ophef. Ons fokus op kinders, ouer persone, persone met gestremdhede en gesinne in nood en rol projekte en programm

e reg oor Suid-Afrika uit. As jy kru taal gebruik of rassistiese of onvanpaste opmerkings maak, of as jy ander boelie, teister of intimideer, sal jy van die blad verban word. Ons waardes
1. Ons beskerm die privaatheid en persoonlike veiligheid van ons verbruikers, veral begunstigdes. Ons maak nie die identiteit van of inligting oor enigiemand wat hulp soek aan die publiek bekend nie. Ons laat geen hulpversoeke, kommentaar of boodskappe deur derde partye toe nie.
2. Beskerm jouself. Moenie persoonlike inligting aanlyn deel nie.
3. Beskerm ons kinders. Moenie foto’s van kinders op ons kommentaarafdeling plaas of met ʹn persoonlike boodskap vir ons stuur nie.
4. Tree eties en verantwoordelik op. Moenie wanvoorstellings van enigiets of -iemand maak nie.
5. Toon respek vir ander se menings en verskille soos kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid en huwelikstatus.
6. Die volgende is streng verbode:
- Negatiewe kommentaar oor SHH en enige van sy werknemers en vrywilligers
- Haatspraak
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taal
- Aanstootlikhede
- Pornografie
- Strooipos ("spam")
- Bemarking van jou produk of diens
SHH verskaf nié die volgende nie:
- Statutêre maatskaplike dienste, insluitend die beveiliging van kinders
Ons gee wel raad en verwys mense na geregistreerde Kinderbeskermingsorganisasies wat statutêre dienste lewer.
- Finansiële bystand met verbands- of huurkoste, elektrisiteitsrekeninge, die herstel van wonings, trek- of reiskoste, mediese aangeleenthede, begrafnisdienste en borgskappe
- Behuising

10/04/2026

Jy skenk…
Ons sorteer…
Iemand kry hoop.
Kyk hoe jou skenking ’n verskil maak.

🛍️ Find it.Love it.Take it home.That’s thrifting at Ons Winkel Alberton📍 Pieter Uyslaan📞 072 343 6820
27/03/2026

🛍️ Find it.
Love it.
Take it home.

That’s thrifting at Ons Winkel Alberton

📍 Pieter Uyslaan
📞 072 343 6820

24/03/2026

“Stap in...

Ontdek...

Maak ’n verskil...

Ons Winkel Alberton

Maak plek in jou huis… en maak ’n verskil in iemand se lewe.Wat kan jy skenk?✨ Meer as wat jy d**k!👕 Klere en skoene🍽 Ko...
14/03/2026

Maak plek in jou huis… en maak ’n verskil in iemand se lewe.

Wat kan jy skenk?
✨ Meer as wat jy d**k!

👕 Klere en skoene
🍽 Kombuisware
🪑 Meubels
🧸 Kinderitems
📦 Ander bruikbare items

👉 Twyfel jy oor ’n item?
Vra jouself: Sou jy dit vir ’n vriend gee?

❤️ Saam maak ons ’n verskil.

Kitchenware 🍽Those plates and cups in your cupboard could help set someone else’s table again.Kitchenware that you no lo...
10/03/2026

Kitchenware 🍽

Those plates and cups in your cupboard could help set someone else’s table again.

Kitchenware that you no longer use can easily find a new home.

At Ons Winkel Alberton, kitchenware gets a second life.

Thank you to everyone who helps make a difference.

Klere & Skoene 👕👟Maak plek in jou kas – en maak ’n verskil in iemand se lewe.Het jy klere of skoene by die huis wat jy n...
09/03/2026

Klere & Skoene 👕👟

Maak plek in jou kas – en maak ’n verskil in iemand se lewe.

Het jy klere of skoene by die huis wat jy nie meer dra nie?

Wat vir jou dalk net plek opneem, kan vir iemand anders weer baie waarde hê.

Skenk gerus klere en skoene by jou naaste Ons Winkel en help ons om items ’n tweede lewe te gee.

Jou skenking maak ’n verskil. ❤️

Donors.Shoppers.Supporters.You are the heart of Ons Winkel Alberton ❤️📍 Pieter Uyslaan📞 072 343 6820
06/03/2026

Donors.
Shoppers.
Supporters.

You are the heart of Ons Winkel Alberton ❤️

📍 Pieter Uyslaan
📞 072 343 6820



Jy sien ’n winkel.Ons sien ’n hart.🧡Vandag ontmoet jy die hart vanOns Winkel Alberton
04/03/2026

Jy sien ’n winkel.
Ons sien ’n hart.🧡

Vandag ontmoet jy die hart van
Ons Winkel Alberton

D..ankie dat jy omgeeA..an elke koper en skenkerN..og elke dag help jyK..an ons saam hoop bouI..n ons gemeenskapE..lke b...
27/02/2026

D..ankie dat jy omgee
A..an elke koper en skenker
N..og elke dag help jy
K..an ons saam hoop bou
I..n ons gemeenskap
E..lke bydrae tel

Dankie dat jy deel is van ons missie. Elke skenking en elke aankoop help ons om hoop te bring en ’n verskil te maak waar dit die nodigste is.

19/02/2026

5… 4… 3… 2… 1…

🎥 En aksie.

Hier is wat Ons Winkel sou sê.....

Hoekom ’n Ons Winkel❓"Meer as net ’n ITEM!"Hier sien jy net ’n trui.Ons sien moontlikheid.Hier sien jy net ’n boek.Ons s...
17/02/2026

Hoekom ’n Ons Winkel❓
"Meer as net ’n ITEM!"

Hier sien jy net ’n trui.
Ons sien moontlikheid.

Hier sien jy net ’n boek.
Ons sien ’n student wat droom.

Hier sien jy net ’n koppie.
Ons sien ’n gemeenskap wat saamstaan.

By Ons Winkel is niks NET ’n item nie.
Dis hoekom ’n Ons Winkel bestaan. 💙🧡

Address

Pieter Uys Avenue
Alberton
1450

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27726902030

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Alberton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Ons Winkel Alberton:

Share