Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton

Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton Org Meyer Voortrekkers: Leierskap, kultuur & avontuur vir Afrikaanse jeug in Alberton – waar kinders groei, lag en glo! Wat bied Die Voortrekkers ?

Ons glo dat kinders die toekoms is, en dat hulle blootgestel moet word aan die geskiedenis en erfenis van hul land. Dit is hoekom ons Org Meyer Voortrekkers geskep het: 'n organisasie wat toegewyd is om geskiedenis pret en speels te maak vir kinders van 6 tot 18. Ons wil hê alle kinders moet weet wie hulle is, waar hulle vandaan kom en wat hulle as individue spesiaal maak. Ons sien 'n leemte in di

e jeug van vandag wanneer dit kom by kinders se kennis van geskiedenis en erfenis, en daarom het ons besluit om dit te vul. Ons wil hê dat elke kind toegang tot hierdie inligting moet hê ;
• of hulle nou in 'n stedelike gebied of plattelandse dorp woon;
• of hulle dit moeilik vind om vriende te maak of nie uit hul huise, weg van vandag se tegnologie kom nie;
• of hulle introverte of ekstroverte is

ons wil hê hulle moet almal toegang tot Die Voortrekkers hê! Die Voortrekkers se metode vir leierskapontwikkeling is die kombinasie van Kultuur,

Avontuur en Natuur. Deur dié metode het Die Voortrekkers vir meer as tagtig jaar bewys ons KAN suksesvol dienbare leiers vir môre ontwikkel.

‘𝗻 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿 𝘀𝘁𝗮𝗮𝗻 𝘃𝗮𝘀 𝗶𝗻 𝗵𝘂𝗹 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗱𝗲𝘀.Vaste waardes bewaar ons kultuur en identiteit, skep standvastige burgers, is an...
17/06/2026

‘𝗻 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿 𝘀𝘁𝗮𝗮𝗻 𝘃𝗮𝘀 𝗶𝗻 𝗵𝘂𝗹 𝘄𝗮𝗮𝗿𝗱𝗲𝘀.

Vaste waardes bewaar ons kultuur en identiteit, skep standvastige burgers, is anker in die geloof en maak diens standvastig.

📖 𝟭 𝗞𝗼𝗿𝗶𝗻𝘁𝗶ë𝗿𝘀 𝟭𝟲:𝟭𝟯 - staan vas in die geloof.

Skryf hier in en word vandag nog ‘n Voortrekker:
https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor
Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011

🇿🇦 𝗚𝗲𝗹𝘂𝗸𝗸𝗶𝗴𝗲 𝗝𝗲𝘂𝗴𝗱𝗮𝗴! 🇿🇦Die toekoms van Suid-Afrika lê in die hande van jongmense wat bereid is om met geloof, moed en k...
16/06/2026

🇿🇦 𝗚𝗲𝗹𝘂𝗸𝗸𝗶𝗴𝗲 𝗝𝗲𝘂𝗴𝗱𝗮𝗴! 🇿🇦

Die toekoms van Suid-Afrika lê in die hande van jongmense wat bereid is om met geloof, moed en karakter ’n verskil te maak.

Soos ’n enkele kers die donker verdryf, kan een jong mens hoop aansteek, ander inspireer en ’n blywende impak op die wêreld hê. Elke keuse wat vandag gemaak word, bou aan môre se Suid-Afrika.

By Die Voortrekkers glo ons daarin om jongmense toe te rus om doelgerig te leef, verantwoordelik te lei en met oortuiging hulle lig te laat skyn.

Die toekoms begin by jou.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 012 329 6011



‘𝗻 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿 𝗵𝗲𝘁 𝘀𝗲𝗹𝗳𝘃𝗲𝗿𝘁𝗿𝗼𝘂𝗲.Selfvertroue bou selfstandige Afrikaners, maak selfdoenende burgers, rus op God se krag ...
15/06/2026

‘𝗻 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿 𝗵𝗲𝘁 𝘀𝗲𝗹𝗳𝘃𝗲𝗿𝘁𝗿𝗼𝘂𝗲.

Selfvertroue bou selfstandige Afrikaners, maak selfdoenende burgers, rus op God se krag en stel ons in staat om te dien.

📖 𝗙𝗶𝗹𝗶𝗽𝗽𝗲𝗻𝘀𝗲 𝟰:𝟭𝟯 - ek is tot alles in staat deur Christus...

Skryf hier in en word vandag nog ‘n Voortrekker:
https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor
Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011

15/06/2026

In vandag se wêreld het kinders meer as ooit ‘n plek nodig waar hulle 𝗮𝘃𝗼𝗻𝘁𝘂𝘂𝗿 𝗸𝗮𝗻 𝗯𝗲𝗹𝗲𝗲𝗳, 𝗸𝗮𝗿𝗮𝗸𝘁𝗲𝗿 𝗯𝗼𝘂, en 𝘄𝗮𝗿𝗲 𝘃𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽𝗽𝗲 𝘀𝗺𝗲𝗲 - weg van skerms en druk.

Die Voortrekkers bied presies dít:
’𝘯 𝘱𝘭𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘨𝘳𝘰𝘦𝘪, 𝘱𝘳𝘦𝘵, 𝘥𝘪𝘴𝘴𝘪𝘱𝘭𝘪𝘯𝘦 𝘦𝘯 𝘩𝘦𝘳𝘪𝘯𝘯𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨𝘦 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘳𝘦𝘴 𝘷𝘢𝘯 𝘫𝘰𝘶 𝘭𝘦𝘸𝘦.

🎥 Kyk gerus wat een van ons leiers te sê het.

Sluit vandag nog aan – ons kan nie wag om jou deel van die avontuur te maak nie!

Kontak ons gerus vir meer inligting oor
Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011
🌐 www.voortrekkers.co.za

𝗛𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺 𝗵𝗲𝘁 𝗷𝘆 𝗼𝗼𝗿𝘀𝗽𝗿𝗼𝗻𝗸𝗹𝗶𝗸 𝗯𝗲𝘀𝗹𝘂𝗶𝘁 𝗼𝗺 '𝗻 𝗼𝗳𝗳𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 𝘁𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱, 𝗲𝗻 𝘄𝗮𝘁 𝗹𝗮𝗮𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗻𝗼𝗴 𝘀𝘁𝗲𝗲𝗱𝘀 𝗞𝗼𝗲𝗿𝘀 𝗛𝗼𝘂? (Sê vir ons in d...
13/06/2026

𝗛𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺 𝗵𝗲𝘁 𝗷𝘆 𝗼𝗼𝗿𝘀𝗽𝗿𝗼𝗻𝗸𝗹𝗶𝗸 𝗯𝗲𝘀𝗹𝘂𝗶𝘁 𝗼𝗺 '𝗻 𝗼𝗳𝗳𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 𝘁𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱, 𝗲𝗻 𝘄𝗮𝘁 𝗹𝗮𝗮𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗻𝗼𝗴 𝘀𝘁𝗲𝗲𝗱𝘀 𝗞𝗼𝗲𝗿𝘀 𝗛𝗼𝘂? (Sê vir ons in die kommentaar)

"𝘛𝘢𝘨 ("@")" '𝘯 𝘮𝘦𝘥𝘦-𝘰𝘧𝘧𝘪𝘴𝘪𝘦𝘳 𝘪𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘬𝘰𝘮𝘮𝘦𝘯𝘵𝘢𝘢𝘳 𝘸𝘢𝘵 𝘴𝘢𝘢𝘮 𝘮𝘦𝘵 𝘫𝘰𝘶 𝘥𝘪𝘦 𝘴𝘵𝘰𝘧𝘱𝘢𝘢𝘪𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘵𝘢𝘱 𝘩𝘦𝘵.

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 +27653634462

𝗗𝗶𝗲 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀 𝗯𝗲𝗿𝗲𝗶 𝗷𝗼𝘂 𝘃𝗼𝗼𝗿 𝘃𝗶𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗲𝘄𝗲.Voorbereiding maak volwaardige Afrikaners, kweek verantwoordelike landsburg...
12/06/2026

𝗗𝗶𝗲 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀 𝗯𝗲𝗿𝗲𝗶 𝗷𝗼𝘂 𝘃𝗼𝗼𝗿 𝘃𝗶𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗲𝘄𝗲.

Voorbereiding maak volwaardige Afrikaners, kweek verantwoordelike landsburgers, vorm Christelike karakter en rus ons toe om te dien.

📖 𝗙𝗶𝗹𝗶𝗽𝗽𝗲𝗻𝘀𝗲 𝟰:𝟭𝟯 - ek is tot alles in staat deur Christus...

Skryf hier in en word vandag nog ‘n Voortrekker:
https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor
Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011

𝗢𝗻𝘀 𝗵𝗲𝗿𝗱𝗲𝗻𝗸 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 ’𝗻 𝗺𝗮𝗻 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲𝗽 𝘀𝗽𝗼𝗿𝗲 𝗴𝗲𝘁𝗿𝗮𝗽 𝗵𝗲𝘁 𝘄𝗮𝘁 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗻𝗼𝗴 𝘀𝗶𝗴𝗯𝗮𝗮𝗿 𝗶𝘀.Op 𝟭𝟭 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 herdenk ons die geboortedag va...
11/06/2026

𝗢𝗻𝘀 𝗵𝗲𝗿𝗱𝗲𝗻𝗸 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 ’𝗻 𝗺𝗮𝗻 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲𝗽 𝘀𝗽𝗼𝗿𝗲 𝗴𝗲𝘁𝗿𝗮𝗽 𝗵𝗲𝘁 𝘄𝗮𝘁 𝘃𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴 𝗻𝗼𝗴 𝘀𝗶𝗴𝗯𝗮𝗮𝗿 𝗶𝘀.

Op 𝟭𝟭 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 herdenk ons die geboortedag van 𝗠𝗻𝗿. 𝗕.𝗛. 𝗕𝗮𝗱𝗲𝗻𝗵𝗼𝗿𝘀𝘁, beter bekend as "𝙊𝙤𝙢 𝘽𝙚𝙣𝙣𝙞𝙚" - Hoofleier van Die Voortrekkers tydens die feeskamp van 10 tot 15 Julie 1981.

Hy is op 11 Junie 1916 gebore en het op 19 Maart 2008 na sy hemelse tuiste vertrek. Oom Bennie was een van daardie leiers wat nie net gepraat het nie, maar met sy lewe gewys het wat dit beteken om diensbaar te wees, standvastig te staan en met Christelike oortuiging leiding te gee. Sy nalatenskap leef voort in die jongmense wat vandag nog deur Die Voortrekkers gevorm word - in karakter, in geloof en in liefde vir ons volk en kultuur.

“𝘖𝘯𝘴 𝘨𝘦𝘥𝘦𝘯𝘬 𝘰𝘯𝘴 𝘭𝘦𝘪𝘦𝘳𝘴” is nie net ’n mooi slagspreuk nie. Dit is ’n roeping. Wanneer ons onthou van manne soos Oom Bennie, word ons self herinner om met dieselfde trou en toewyding te leef. Hoe lyk dit in jou lewe om vandag ’n voorbeeld te wees vir diegene wat ná jou kom?

Kom ons staan saam op sy skouers en trap nuwe spore - met dieselfde vuur in die hart.

𝗛𝗼𝘂 𝗞𝗼𝗲𝗿𝘀!

𝘋𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘴 - 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘬𝘢𝘯𝘦𝘳𝘴𝘬𝘢𝘱, 𝘉𝘶𝘳𝘨𝘦𝘳𝘴𝘬𝘢𝘱, 𝘊𝘩𝘳𝘪𝘴𝘵𝘦𝘯𝘴𝘬𝘢𝘱 𝘦𝘯 𝘋𝘪𝘦𝘯𝘴𝘣𝘢𝘢𝘳𝘩𝘦𝘪𝘥.

(Deel gerus hierdie plasing en vertel ons in die kommentaar watter les jy uit ons ouer leiers se lewens geleer het.)

www.voortrekkers.co.za



𝗗𝗶𝗲 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀 𝘀𝗲 𝗱𝗼𝗲𝗹 𝗶𝘀 𝗼𝗺 𝗸𝗮𝗿𝗮𝗸𝘁𝗲𝗿 𝘁𝗲 𝗯𝗼𝘂.Karakter is die fondament van Afrikanerskap, bou ‘n waardige nasie, is ge...
10/06/2026

𝗗𝗶𝗲 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀 𝘀𝗲 𝗱𝗼𝗲𝗹 𝗶𝘀 𝗼𝗺 𝗸𝗮𝗿𝗮𝗸𝘁𝗲𝗿 𝘁𝗲 𝗯𝗼𝘂.

Karakter is die fondament van Afrikanerskap, bou ‘n waardige nasie, is gelyk aan Christusgelykvormigheid en maak diens eg en volhoubaar.

📖 𝗥𝗼𝗺𝗲𝗶𝗻𝗲 𝟱:𝟰 - lydsaamheid bring volharding...

Skryf hier in en word vandag nog ‘n Voortrekker:
https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor
Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011

‘𝗻 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿 𝘀𝘁𝗮𝗮𝗻 𝗻𝗼𝗼𝗶𝘁 𝘁𝗲𝗿𝘂𝗴 𝘃𝗶𝗿 𝘀𝘆/𝗵𝗮𝗮𝗿 𝗽𝗹𝗶𝗴 𝗻𝗶𝗲.Plig bewaar ons volk se eer en nalatenskap, bou ‘n betroubare same...
08/06/2026

‘𝗻 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿 𝘀𝘁𝗮𝗮𝗻 𝗻𝗼𝗼𝗶𝘁 𝘁𝗲𝗿𝘂𝗴 𝘃𝗶𝗿 𝘀𝘆/𝗵𝗮𝗮𝗿 𝗽𝗹𝗶𝗴 𝗻𝗶𝗲.

Plig bewaar ons volk se eer en nalatenskap, bou ‘n betroubare samelewing, is gehoorsaamheid aan God se roeping en dryf ons om selfloos te dien.

📖 𝗚𝗮𝗹𝗮𝘀𝗶ë𝗿𝘀 𝟲:𝟵 - moenie moeg word om goed te doen nie.

Skryf hier in en word vandag nog ‘n Voortrekker:
https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor
Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 0123296011

𝗢𝗻𝘁𝗵𝗼𝘂 𝗷𝘆 𝗻𝗼𝗴 𝗷𝗼𝘂 𝗵𝗲𝗲𝗹 𝗲𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗸𝗮𝗺𝗽 𝗮𝘀 𝗣𝗗 / 𝗩𝗲𝗿𝗸𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿 𝗼𝗳 𝗦𝘁𝗮𝗮𝘁𝗺𝗮𝗸𝗲𝗿? 𝗪𝗮𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝗱𝗶𝗲 𝗺𝗲𝗲𝘀𝘁𝗲 𝗯𝗲ï𝗻𝗱𝗿𝘂𝗸? (Sê vir ons in die ...
06/06/2026

𝗢𝗻𝘁𝗵𝗼𝘂 𝗷𝘆 𝗻𝗼𝗴 𝗷𝗼𝘂 𝗵𝗲𝗲𝗹 𝗲𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗸𝗮𝗺𝗽 𝗮𝘀 𝗣𝗗 / 𝗩𝗲𝗿𝗸𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿 𝗼𝗳 𝗦𝘁𝗮𝗮𝘁𝗺𝗮𝗸𝗲𝗿? 𝗪𝗮𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝗱𝗶𝗲 𝗺𝗲𝗲𝘀𝘁𝗲 𝗯𝗲ï𝗻𝗱𝗿𝘂𝗸? (Sê vir ons in die kommentaar)

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
📧 [email protected]
📞 +27653634462

Address

15 Arum Avenue
Alberton
1449

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Voortrekkers - Org Meyer - Alberton:

Share