Bon Game Reserve parkrun

Bon Game Reserve parkrun A free, fun, and friendly weekly 5k community event. Walk, jog, run, volunteer or spectate.

Ai........ Nou moet ons 'n week wag vir die volgende ene!Wel, geniet dit! đŸ€—
29/08/2026

Ai........ Nou moet ons 'n week wag vir die volgende ene!

Wel, geniet dit! đŸ€—

29/08/2026
En natuurlik: baie dankie aan al die volunteers! 👏 En dankie aan die deelnemers wat vir die volunteers dankie gesĂȘ het -...
29/08/2026

En natuurlik: baie dankie aan al die volunteers! 👏 En dankie aan die deelnemers wat vir die volunteers dankie gesĂȘ het - dit word waardeer!

Die enigste 'wild' wat vandag te siene was op die roete! 😂 Hans, die alpaca, het darem langs die restaurant gewag!
29/08/2026

Die enigste 'wild' wat vandag te siene was op die roete! 😂 Hans, die alpaca, het darem langs die restaurant gewag!

Well done met jou PB vandag, Nicolette!
29/08/2026

Well done met jou PB vandag, Nicolette!

Dankie aan ons fotograwe vandag: André, Corlia en Mikkie.(Charlene, ons het jou gemís!)
29/08/2026

Dankie aan ons fotograwe vandag: André, Corlia en Mikkie.
(Charlene, ons het jou gemĂ­s!)

Charmaine Hall, al die pad van Spanje, waar daar ongelukkig nie parkrun plaasvind nie. Lekker om jou hier te kon hĂȘ!
29/08/2026

Charmaine Hall, al die pad van Spanje, waar daar ongelukkig nie parkrun plaasvind nie. Lekker om jou hier te kon hĂȘ!

Parkrun nuwelinge, Loretha Menderoi (korreksie: Suna van Greunen) en Gillian Beukes.Bly julle is nou geregistreerde park...
29/08/2026

Parkrun nuwelinge, Loretha Menderoi (korreksie: Suna van Greunen) en Gillian Beukes.
Bly julle is nou geregistreerde parkrunners. Hartenbos is naby, so julle kan lekker gereeld by Bon Game Reserve parkrun kom kuier!

Besoekers van George, Ruben en Bea Fraser.Ruben was 1ste tuis en Bea was 3e.Dankie vir die besoek en dankie dat julle no...
29/08/2026

Besoekers van George, Ruben en Bea Fraser.
Ruben was 1ste tuis en Bea was 3e.
Dankie vir die besoek en dankie dat julle nou geregistreerde parkrunners is. Geniet die volgende paar 100 runs en ons hoop Bon Game Reserve parkrun is gou weer op julle pad!

Geluk met die PB vandag, Susan en sterkte met die volgende 10km wat voorlĂȘ!
29/08/2026

Geluk met die PB vandag, Susan en sterkte met die volgende 10km wat voorlĂȘ!

Address

Bon Game Reserve, N2 National Road, Gouritz Bridge Turn-off
Albertinia
6695

Opening Hours

07:30 - 09:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bon Game Reserve parkrun posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Bon Game Reserve parkrun:

Shortcuts

Share