31/05/2026
Die jaar het ons regtig goeie ondersteuning van buite Windhoek gekry vir ons op Wêreld Veelvoudige Sklerose (VS) Dag!
Al die pad uit Gochas se omgewing, en Johlene Engels Meyer skryf in vir ons virtuele "STAP VIR MS", maar dus nie al, kyk die mooi fotos wat sy met ons deel.
My hart het nou vrede 🧡 10km uit die Suide, als vir VS ondersteuning.