Henties Bay Frail Care Association Reg. W0237

Henties Bay Frail Care Association Reg. W0237 Care with Compassion. VISION: (as per constitution – Aims and Objectives)
Where we are headed.

1. The establishment of an organised care centre.
3.

Promotion of the welfare of frail aged and disabled people in the community of Henties Bay.
2. Motivation and promotion of community involvement in the care for the frail.
3. Promotion of social action in the community to establish service for the frail. MISSION: (as per constitution – Functions)
Defines Association, Business and Objectives)

1. The provision of affordable services to all aged and

disabled people in Henties Bay in need of physical care.
2. Training task groups and individuals to render services.
4. The identification of social and health problems in the community and reference for specialised services where necessary.
5. Fundraising in order to render services and acquire appliances as needed.

19/06/2026
Oom Attie. Hy was vir n kort tydie by Wallace Theron.
18/06/2026

Oom Attie. Hy was vir n kort tydie by Wallace Theron.

17/06/2026

Ons het balonne in die lug probeer hou, voete en skouers, maagspiere en asemhaling geoefen en na die tyd heerlik gekuier rondom 'n koppie tee en 'n cupcake!

Ons het balonne in die lug probeer hou, voete en skouers, maagspiere en asemhaling geoefen en na die tyd heerlik gekuier...
17/06/2026

Ons het balonne in die lug probeer hou, voete en skouers, maagspiere en asemhaling geoefen en na die tyd heerlik gekuier rondom 'n koppie tee en 'n cupcake!

17/06/2026

Tannie Elaine het 90 jaar jonk geword en het die cupcake vreeslik geniet!

Gelukkige verjaarsdag tannie Elaine. Mag tannie oorvloedig geseën word met nog baie gesonde en vredevolle lewensjare. Ge...
15/06/2026

Gelukkige verjaarsdag tannie Elaine. Mag tannie oorvloedig geseën word met nog baie gesonde en vredevolle lewensjare. Geniet die spesiale dag.

Baie geluk met jou verjaarsdag Cecilie. Mag dit ń geseënde nuwe lewensjaar wees. Geniet jou spesiale dag.
14/06/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Cecilie. Mag dit ń geseënde nuwe lewensjaar wees. Geniet jou spesiale dag.

Oom Attie van Niekerk daar van Uis se wêreld  (gebore 9 Aug 1933) het ons vanoggend gegroet. Tydens ons huisvergadering ...
11/06/2026

Oom Attie van Niekerk daar van Uis se wêreld (gebore 9 Aug 1933) het ons vanoggend gegroet. Tydens ons huisvergadering gister, het ons nog lekker geskerts en vir hom as enigste man tussen ons vrouens gesê hoe baie ons hom waardeer.

Was n lekker verjaarsdag by O'Linn en toe ek vandag vir Friedolf die fotos wys toe is hy in sy noppies. Dankie aan die k...
07/06/2026

Was n lekker verjaarsdag by O'Linn en toe ek vandag vir Friedolf die fotos wys toe is hy in sy noppies. Dankie aan die kerk wat vir elke verjaarsdag melktert skenk. Dankie vir die families wat koek en geskenkies bring. Frau Sturm was self ook gister daar en ons is dankbaar. Aan Emma en haar span sê ons dankie vir die mooi gees waarmee julle die tafel so mooi gedek het en ook soos altyd so lekker gesing het. Groot waardering.

Gelukkige verjaarsdag oom Friedolf. Mag dit ń geseënde nuwe lewensjaar wees. Geniet die spesialw dag.
06/06/2026

Gelukkige verjaarsdag oom Friedolf. Mag dit ń geseënde nuwe lewensjaar wees. Geniet die spesialw dag.

Address

Seemeeu Str 7
Henties Bay
9000

Telephone

+26464500184

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henties Bay Frail Care Association Reg. W0237 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Henties Bay Frail Care Association Reg. W0237:

Share