06/10/2026
Wat ’n heerlike oggend het ons die afgelope Saterdag by Neil Hawkins Park gehad!
’n Hartlike dankie aan elkeen wat saam met ons aan die Bible Society of South Africa Run • Walk for Bibles deelgeneem het en sodoende Bybelverspreiding in Suid-Afrika ondersteun het. Of jy gehardloop, gestap, langs die roete aangemoedig, agter die skerms gehelp of net die oggend saam met ons geniet het — ons waardeer elkeen se ondersteuning opreg.
Dit was besonders om te sien hoe mense saamkom en lekker saamkuier ter ondersteuning van so ’n betekenisvolle doel. Elke tree het ’n doel gehad: om te help dat God se Woord meer mense bereik.
Baie dankie aan elkeen wat bygedra, ’n donasie gemaak en gehelp het om die oggend moontlik te maak.
Hier is ’n paar mooi oomblikke van die dag!
---oOo---
What a wonderful morning we had at Neil Hawkins Park this past Saturday!
A heartfelt thank you to everyone who joined us for the Bible Society of South Africa Run • Walk for Bibles and helped support Bible distribution in South Africa. Whether you ran, walked, encouraged from the sidelines, helped behind the scenes, or simply came along to enjoy the morning with us — we are so grateful for your support.
It was wonderful to see people coming together in fellowship for such a meaningful cause. Every step was taken with a purpose: helping to make God’s Word accessible to more people.
Thank you to everyone who contributed, donated and helped make the morning possible.
Here are a few special moments from the day!