30/03/2026
Ons het n ongelooflike geseënde naweek beleef. Ons het by Jesus se voete gesit en net stil geword. Die Engele was saam mwt ons die hele naweek en ek glo dat Jesus elkeen seën wat deel was van hierdie naweek. Dankie aan elke dame wat hulle naweek opgeoffer het en vir elkeen wat gehelp het met die beplanning hiervan. Ek glo dis die begin van n nuwe seisoen hier in Zambië