30/07/2026
Vandag is die groot dag! Die eerste Van Wingered tot Jagveld Wynveiling.
Sonder borge is 'n funksie soos die nie moontlik nie. Ons kondig met trots en dankbaarheid ons hoofborg, JD Investment aan.
JD Investments is 'n Suid-Afrikaanse logistieke en padvervoermaatskappy. Met meer as 9 jaar se sukses in die bedryf, is hulle gevestig as 'n toonaangewende verskaffer van omvattende voorsieningskettingoplossings.
Leer meer van hulle hier: https://jdinv.co.za/