Solidariteit Helpende Hand Witrivier

Solidariteit Helpende Hand Witrivier Solidariteit Helpende Hand fokus op die voorkoming, verbreking en verligting van Afrikaner armoede.

03/06/2026
29/05/2026
Volg MPUMALANGA LAEVELD & KWAZULU-NATAL-NOORD en mis niks 📸 Hou jy van ontwikkeling?Verandering vir die beter?Sien hoe m...
28/05/2026

Volg MPUMALANGA LAEVELD & KWAZULU-NATAL-NOORD en mis niks 📸

Hou jy van ontwikkeling?
Verandering vir die beter?
Sien hoe mense se lewens weer verbeter?

Wil jy meer sien, meer weet, en eerste hoor van die ongelooflike projekte en mense wat ’n verskil maak?

Moenie dit mis nie!

Volg en deel ons Facebook-blad:
https://www.facebook.com/profile.php?id=61586723576431

Van inspirerende stories, gemeenskapsnuus tot maniere waarop jy ook betrokke kan raak.

Welkom by Solidariteit Helpende Hand se blad vir Mpumalanga Laeveld-en KZN Noord-streek.

13/05/2026
12/05/2026

Vanaand het Solidariteit Helpende Hand Witrivier-tak weer vergadering gehou.

Daar is ernstig gesels oor projekte, gemeenskapsbehoeftes en planne vir die toekoms… en toe natuurlik ook lekker gelag oor die dinge waarmee almal vir Junique Jutte assosieer 🫡

Dankie aan elkeen wat op ’n weeksaand saam gesels om planne te maak vir ons dorp Witrivier — julle is legends 👏



Michael Smith
Verdi Snyman

Address

Witrivier
Witrivier

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Solidariteit Helpende Hand Witrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share