Uitkoms Family Care Centre

Uitkoms Family Care Centre a Beacon of hope for underprivileged families, women, and children

Heerlike Kerrie en Rys on-the-go 😁🥰Baie dankie aan Ernst en sy mense vir die bederf.
16/06/2026

Heerlike Kerrie en Rys on-the-go 😁🥰
Baie dankie aan Ernst en sy mense vir die bederf.

Baie dankie vir hierdie groot blessing Albert.Ons het sommer gisteraand heerlike droëwors pasta gemaak.Mag jy tienvoud t...
10/06/2026

Baie dankie vir hierdie groot blessing Albert.
Ons het sommer gisteraand heerlike droëwors pasta gemaak.
Mag jy tienvoud terug ontvang.

10/06/2026

Dit was 'n heerlike dag van karjakker, kos, krone en sommer net lekker saam kuier.
Baie dankie aan almal van die Round Table Power Lines 239 wat betrokke was by die reelings van hierdie dag. Ons waardeer al julle baie werk.
Mag julle fees volgende jaar groter en sterker groei en mag julle geseend wees in dit wat julle doen.
Al die kinders van Uitkoms sê BAIE DANKIE.

06/05/2026
Nog 'n "vars van die plaas" 😁Baie dankie oom Johan en gesin. Met die melk wat ons gereeld van julle kry kan almal darem ...
06/05/2026

Nog 'n "vars van die plaas" 😁
Baie dankie oom Johan en gesin. Met die melk wat ons gereeld van julle kry kan almal darem iewers 'n bederfie ook kry 🥰
Heerlike melkskommels (gister was dit bloues 🙃), vars melk vir babas en melkkos vir almal. So nou en dan kan ons 'n pot vla ook in werk.
Nogmaals dankie dat julle altyd aan ons d**k.

Die afgelope 2 weke by Uitkoms was baie bedrywig. Ek glo julle Sal ons vergewe dat ons dankies bietjie laat is. Maar wee...
05/05/2026

Die afgelope 2 weke by Uitkoms was baie bedrywig. Ek glo julle Sal ons vergewe dat ons dankies bietjie laat is. Maar weet asseblief dat dit nie enige van die skenkings minder belangrik maak as die ander.
Dit is slegs met al hierdie tipe hulp van goedhartige skenkers, wat ons Uitkoms suksesvol kan laat wees.

Nogmaals dankie aan elke skenker. May you be blessed.

Albert,  baie dankie dat jy al hierdie vir ons gereel het.Dit maak 'n groot verskil aan ons daaglikse spyskaart.Jy is vi...
05/05/2026

Albert, baie dankie dat jy al hierdie vir ons gereel het.
Dit maak 'n groot verskil aan ons daaglikse spyskaart.
Jy is vir ons by Uitkoms baie werd.
Mag jy tienvoud terug ontvang.

En dan is ons gevra om nie name te noem nie . . . Maar ek d**k almal sal verstaan as ons nie hierdie ongesiens verby laa...
05/05/2026

En dan is ons gevra om nie name te noem nie . . . Maar ek d**k almal sal verstaan as ons nie hierdie ongesiens verby laat gaan.
Persone wat ons verlede week met ons "very end of the month" probleem gehelp het.
Ons het 2 voertuie wat 18 kinders elke dag by die skool en terug moet kry. En danksy hierdie mense se onbaatsugtigheid kon dit gebeur.
Menere, weet asb dat julle bydrae baie waardeer word.

Address

Witbank
1035

Telephone

+27624307590

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitkoms Family Care Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Uitkoms Family Care Centre:

Share