Matzikama Motorcycle Ministries

Matzikama Motorcycle Ministries We are a group based in the Matzikama District. Our main objective is to give back to our community.

Gemeenskap van Vanrhynsdorp kom join ons in n heerlike saam kuier. Oud en jonk is welkom.
05/02/2026

Gemeenskap van Vanrhynsdorp kom join ons in n heerlike saam kuier. Oud en jonk is welkom.

Manne in die Matzikama streek. Kom geniet n heerlikke ontbyt saam met ons by ons Manne ontbyt op die 07 Februarie 2026 o...
28/01/2026

Manne in die Matzikama streek. Kom geniet n heerlikke ontbyt saam met ons by ons Manne ontbyt op die 07 Februarie 2026 om 08h30 by Lemontree by die kwekery te Vredendal. Ons gasspreker is Jan Hendrik Kleynhans van Kompas Famillie gemeente. Ons tema is "Die man in 2026" Kom ontvang n verykende boodskap as manne bymekaar.
Kostes beloop R150.00 dit sluit jou heerlike ontbyt in. Belangstellendes kan Marius Jacobs kontak op
0645179225 om jou ontbyt te bevestig voor 30 Januarie asb.
Bring n vriend saam. Alle mans welkom.

Bevestig by 30 Januarie asb.

Geseende groete
Marius Jacobs
Matzikama Motorcycle Ministries

Hi Manne van ons Matzikama-streek!Kom geniet ’n heerlike oggend-ontbyt saam met jou mede-manne. Of jy nou met jou motorf...
10/01/2026

Hi Manne van ons Matzikama-streek!

Kom geniet ’n heerlike oggend-ontbyt saam met jou mede-manne. Of jy nou met jou motorfiets kom of met jou kar, almal is welkom vir goeie samesyn en ’n stewige bord kos.

Laat weet ons asseblief teen 30 Januarie sodat ons die regte hoeveelheid plekke kan boek.

Moenie uitmis nie – bring ’n vriend saam!

31/12/2025

Happy new year to Our Community and friends.

30/12/2025
30/12/2025

During 2025, we made it our hearts Mission to serve the community in our area. There were several outreaches during this year. Just to name a few, Blanket run for the old age home and several toy runs. We want to thank every one who opened their hearts to help us serve te community. Without you help and support there wouldn't be the sucess.

We looking forward to 2026 where there will be more and bigger projects for the community. We hope that your support will be there and thank you in advance for your continous support.

25/12/2025

To All the members of our Community.
The Matzikama Motorcycle Ministries would like toe wish each and every one a joyfull christmas and may the Lords love fill your hearts with kindness, love and peace.

20/12/2025

Sondag 14 Desember 2025 het die Tsalachs en ons n Santa Shoebox run gehou in die gemeentskap van Dooringbaai. Om die kindertjies se gesigte te sien toe die bikes daar aankom was Priceless. Dankie aan Therese Van Wyk wat so mooi na die gemeentskap omsien. Hoop om nog n lang pad saam met julle te stap.

Sondag het ons n awsome Kerkdiens bygewoon by Kompas gemeente te Vredendal. Daarna n lekker ent gaan ry en n heerlike ko...
22/09/2025

Sondag het ons n awsome Kerkdiens bygewoon by Kompas gemeente te Vredendal. Daarna n lekker ent gaan ry en n heerlike koppie koffie geniet by die Red Ox restaurant te Spruitdrift. Daar was tot tyd vir n photoshoot ook.
Dankie almal vir n awsome dag.

13/09/2025

Hoe lekker Hop ons saam met ons kinders en die SAPD Lutzville Trauma kamer. What an amazing dag.

Een absolute amazing dag na SAPD Lutzville vir ons Toyrun na hulle trauma kamer. Dankie aan elke een se hulp en bydrae "...
13/09/2025

Een absolute amazing dag na SAPD Lutzville vir ons Toyrun na hulle trauma kamer. Dankie aan elke een se hulp en bydrae "Julle Rock" What an amazing oomblik om kinders se harte bly te maak asook die versekering aan die gemeenskap Matzikama Motorcycle Ministries staan nie vir GBV geweld of die traumatiseering van ons kinders nie.

Address

Vredendal

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matzikama Motorcycle Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share