ACVV Victoria-Wes

Call Contact the organization

ACVV Victoria-Wes ACVV Victoria-Wes is in 1904 gestig met die doel om na die oorlog opheffingswerk in gemeenskappe te doen. Met tyd was daar 'n behoefte aan verdere dienste.

Die ACVV het begin om hierdie leemte te vul.

05/10/2026

Baie Geluk aan elke versorger wat die kursus voltooi het - ons is Baie Trots op jul!
'N Groot dankie aan Trish Cunningham van INTERX ACADEMY wat ons hande gevat het en by ons Instelling ons personeel kom oply het en ook verder aanlyn met ons 6 verkose "Auxiliary" Studente gaan werk met hul verdere studies. Jul het deure vir hul kom oopmaak โค๏ธ

30/09/2026
Elsabe van den Heever verlaat ons na 'n volle 10jaar diens. Baie Dankie Elsabe vir jou besonderse onbaatsugtige diens jy...
30/09/2026

Elsabe van den Heever verlaat ons na 'n volle 10jaar diens. Baie Dankie Elsabe vir jou besonderse onbaatsugtige diens jy was baie geliefd en jou passie vir ons bejaardes was jou menswees. Net Seen en Voorspoed toegewens op jou pad voorentoe en geniet jou tyd saam met jou Kinders & worshonde kinders โค๏ธ๐ŸŒธ๐Ÿ’ž

Versprei asb Kom vestig jouself in ons mooie karoo dorpie
30/09/2026

Versprei asb
Kom vestig jouself in ons mooie karoo dorpie

'N Baie Besonderse Geliefde Inwoner, Vriendin, Suster en lid van ons ACVV Woonstelle Verjaar vandag en is 'n VOLLE 90 ja...
22/09/2026

'N Baie Besonderse Geliefde Inwoner, Vriendin, Suster en lid van ons ACVV Woonstelle Verjaar vandag en is 'n VOLLE 90 jaar JONK Baie Geluk!! Elma Visagie mag jou jaar in Oorvloed Geseend wees uit ons Vader se Hand met Goeie Gesondheid, Voorspoed en Liefde ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒธ

Address

5 Commercial Street
Victoria West
7070

Telephone

+27536210334

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Victoria-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to ACVV Victoria-Wes:

Shortcuts

Share