Jabes Foundation

Jabes Foundation PLEEGHUISE
KOSMOS/FRANGIPANI/SONNEBLOM

Waar kinders weer kind kan wees! Where kids can be kids!

20/04/2026
Dankie vir die lekker verrassing. Ons kiddies het lekker geëet.
26/03/2026

Dankie vir die lekker verrassing. Ons kiddies het lekker geëet.

For our Frangipani Home Rina 072 520 1881
25/02/2026

For our Frangipani Home
Rina 072 520 1881

Juwele ten bate van ons Frangipani Huis. Besoek gerus ook die page- Frangipani Home Jewelry of kontak Rina 072 ...
28/01/2026

Juwele ten bate van ons Frangipani Huis. Besoek gerus ook die page- Frangipani Home Jewelry of kontak
Rina 072 520 1881

Ons Lelie huis skop af met hul eerste plasing van 3 klein seuntjies. Ons benodig so bietjie hulp met die volgende items....
12/01/2026

Ons Lelie huis skop af met hul eerste plasing van 3 klein seuntjies. Ons benodig so bietjie hulp met die volgende items.

Seuns klere:
18-24 maande, 2 -3 jaar en 7-8 jaar.
Hulle het tans geen warm klere nie, maar somer klere is ook nodig.

Doeke size 3.

Indien iemand graag n donasie vir hierdie kinders wil maak, kan hul in ons Jabes rekening deponeer met LELIE HUIS as verwysing.

Jabes Foundation
ABSA
407 856 3141
Verwysing LELIE HUIS

Elke klein bietjie help om 'n verskil te maak.

Vir verdere inligting kontak
Rina 072 520 1881

Of

Marisa 074 439 6585

25/12/2025

Dankie vir elkeen se ondersteuning

Address

Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jabes Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Jabes Foundation:

Share