Juffrou K

Juffrou K Juffrou K help leerders hul volle potensiaal bereik in die leesklas!

18/07/2026

🐝 Het jy geweet? ✏️👀💭🤔

Jou brein is mal oor jou hande! 😄

As jou brein ‘n kaart moes teken van jou liggaam gebaseer op hoeveel breinspasies aan elke deel toegewys is, sou jou hande reusagtig wees! 😮

‘n Massiewe gedeelte van die motoriese korteks in die brein word eksklusief gebruik om die fyn, ingewikkelde bewegings van jou hande en vingers te beheer. 🤪

09/07/2026

Maaltafels shmaaltafels! 🤪 By Juffrou K is ons altyd een stap voor! 😁

22/06/2026

‘n Passievolle Juffrou 🩷
‘n Kind wat presteer! 🤩

Skoolvakansie? Dis die BESTE tyd om in te haal! 🤩 Juffrou K is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag elke leerder wi...
17/06/2026

Skoolvakansie? Dis die BESTE tyd om in te haal! 🤩
Juffrou K is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag elke leerder wil help om hul volle potensiaal te bereik.

‼️Gebruik HIERDIE skoolvakansie om die vaardighede te slyp en te bemeester. ⭐️

Kontak ons vandag op 074 556 5566 ✨

🤩 Graad 1-3 ouers!Laat jou kind se leeslus hierdie vakansie vlamvat. ⭐️ Juffrou K help graag maats om van klanke, na woo...
10/06/2026

🤩 Graad 1-3 ouers!
Laat jou kind se leeslus hierdie vakansie vlamvat. ⭐️
Juffrou K help graag maats om van klanke, na woorde, na sinne te lees.
Kontak ons VANDAG as julle hierdie vakansie wil gebruik om voor te kom‼️

Gebruik HIERDIE vakansie om Wiskunde vaardighede op te knap! 🤩 Juffrou K is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag le...
09/06/2026

Gebruik HIERDIE vakansie om Wiskunde vaardighede op te knap! 🤩
Juffrou K is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag leerders help om hul volle potensiaal te bereik. ✨
Kontak ons vandag, op 074 556 5566‼️

28/05/2026

Fynmotories = Netjiese handskrif 🤩

Netjiese handskrif = Selfvertroue op papier! 🌟🖋️Is jy bekommerd oor jou kind se handskrif? Of dit nou ’n Graad R-maatjie...
22/05/2026

Netjiese handskrif = Selfvertroue op papier! 🌟🖋️

Is jy bekommerd oor jou kind se handskrif?
Of dit nou ’n Graad R-maatjie is wat net begin leer skryf, of ’n ouer laerskoolkind wie se skryfspoed agterbly—Juffrou K is hier om te help!

Ons bied professionele en prettige Handskrifklasse in Vanderbijlpark aan vir kinders van 5 tot 12 jaar.

🗓️ Maandag – Donderdag
⏰ Sessies: 14:30 - 15:30 | 15:30 - 16:30
📍 Vanderbijlpark

Bel of WhatsApp my vandag nog op 074 556 5566 om jou kind se plekkie te bespreek.
Kom ons maak skryf weer maklik!

🌟 Gee jou kind die ekstra hupstoot wat hulle verdien!By Juffrou K se ekstra klasse fokus ons op Wiskunde, Afrikaans en H...
12/05/2026

🌟 Gee jou kind die ekstra hupstoot wat hulle verdien!
By Juffrou K se ekstra klasse fokus ons op Wiskunde, Afrikaans en Handskrif vir Graad R–3 leerders. 📚✏️
Persoonlike aandag in ’n veilige en vriendelike omgewing 💛

Address

Vanderbijlpark
1911

Telephone

+27745565566

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Juffrou K posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share