Higher Purpose Projects NPC

  • Home
  • Higher Purpose Projects NPC

Higher Purpose Projects NPC Getting people and businesses to work together that will result in a greater impact for God. www.higerpurposeprojects.co.za

When a caged eagle is released into the wild, it refuses to fly out from it's cage.... until it hears a call from anothe...
05/06/2025

When a caged eagle is released into the wild, it refuses to fly out from it's cage.... until it hears a call from another eagle in the air.
Years of caged life traps it's mind in an invisible closure... with one call from a free eagle, it is set free and takes off in flight!

This is our story!!!

Jesus came to reveal and redeem our true identity, the image of God in us!

His mission was to mirror the blueprint of our design, not as an example for us but of us! (Col 1:15, 2:9,10)

Our mission is thus to announce to the nations with bold confidence the truth about their original identity and mirror-relect the integrity of their redeemed innocence.

NO FLYING LESSONS ARE REQUIRED WHEN TRUTH IS REALIZED!

If the gospel is not the voice of the free eagle, it is not the gospel.

Francois du Toit Mirror study bible

For as a man thinks in his heart, so is he. (Prov 23:7)

28/01/2025

Goeie dag ons Higher Purpose gemeenskap.

Al ons HIGHER PURPOSE Manne- & Vroue NAWEEK KAMPE vir 2025 is GEKANSELLEER.
Hou die blad dop, ons gaan binnekort laat weet wat is ons dagkampe se datums en venue.

Bly geseënd

Indien jy weet van mense wat bespreek het vir ons kampe, stuur asb hierdie post aan hulle.Ons wil verhoed dat mense onno...
22/01/2025

Indien jy weet van mense wat bespreek het vir ons kampe, stuur asb hierdie post aan hulle.
Ons wil verhoed dat mense onnodig hier opdaag en teleurgesteld moet omdraai. Menige mense bespreek met 'n ander selnommer as hul eie asook e-pos adres.

Dankie en blessings

Goeie dag ons Higher Purpose gemeenskap.

Al ons HIGHER PURPOSE Manne- & Vroue NAWEEK KAMPE vir 2025 is GEKANSELLEER.
Hou die blad dop, ons gaan binnekort laat weet wat is ons dagkampe se datums en venue.

Bly geseënd

Motiverende Mannekamp 22-24 Nov 2024Laaste Higher Purpose Kamp vir 2024Ons gebed is dat elke kamper iets super spesiaal ...
23/11/2024

Motiverende Mannekamp 22-24 Nov 2024
Laaste Higher Purpose Kamp vir 2024

Ons gebed is dat elke kamper iets super spesiaal sal ervaar wat hul hele lewe sal verryk en meer doelgerig sal laat lewe... in hul Ware identiteit en met die passie en 'attitude' van Christus...

Blessed to be a blessing

Dankbaarheid in ons harte oor ons laaste Higher Purpose Motiverende Vrouekamp van 2024.Menigte getuienisse wat steeds in...
20/11/2024

Dankbaarheid in ons harte oor ons laaste Higher Purpose Motiverende Vrouekamp van 2024.

Menigte getuienisse wat steeds instroom oor die werk van die Heilige Gees deur die naweek: vrouens wat moedeloos was, het weer krag om aan te gaan, ander wat Christus vir die eerste keer IN hulle ervaar het, die Liefde van God wat vrouens innerlik en fisies kom genees het, leuens wat vervang is met waarheid oor vrouens se Ware identiteit asook hul geloof in 'n Liefdevolle Vader wat hul sien vanuit Sy oogpunt wat hul weer vasmaak in die beeld en gelykenis waarin Hy hul oorspronklik geskep het. Nou is daar weer Nuwe Hoop, Geloof, vars perspektief en konneksie met hul Skepper. Elkeen kan nou uitgaan met die doel waarvoor hul geskep is: om soos Hy Liefde te wees en ander te sien soos Hy sien en dus ander met Sy Liefde te trek.

Julle was elkeen amazing in julle keuse om die Heilige Gees plek te gee om in en deur elkeen te kom werk. Vrouens wat mekaar met Liefde bedien en gerespekteer het ongeag van die aardse status en veroordelende perspektiewe... Genade, Vrede & onvoorwaardelike Liefde kon vrylik vloei!

Stuur die manne vir die naweek 22-24 Nov 2024:
Besprekings op www.higherpurposeprojects.co.za onder Manne-& Vrouekampe.

Elke persoon maak 'n rippel-effek.... die potensiaal van die saad in jou, is 'n plantasie van Christus se Heerlikheid wat versprei word oor die aarde.
Rom 8:19 For ALL creation waits in eager expectation for the Sons of God to be revealed.
Rom 8:21 that the creation itself will be set free from it's bo***ge to corruption and obtain the freedom of the Glory of the Sons of God.
Ons versprei Sy Heerlikheid....

Hoe mooi het hierdie projekkie afgeskop! Ons is trots op ons nuutste tuintjie en dankbaar vir die dames wat dit vir ons ...
20/11/2024

Hoe mooi het hierdie projekkie afgeskop! Ons is trots op ons nuutste tuintjie en dankbaar vir die dames wat dit vir ons kom mooimaak het....

Ons kampe word opgekikker deur spesiale boodskappies op die perseel en in die tuintjies...

Bring Lewe waar jy beweeg!

Laaste Higher Purpose VrouekampDie geleentheid om ons Vader dieper te ervaar en die journey te geniet saam met Hom.Ons k...
16/11/2024

Laaste Higher Purpose Vrouekamp

Die geleentheid om ons Vader dieper te ervaar en die journey te geniet saam met Hom.

Ons kan elke oomblik KIES!

Kies Lewe, Kies God se Waarheid...

Address


Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Telephone

+27798768021

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Higher Purpose Projects NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Higher Purpose Projects NPC:

  • Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization?

Share