09/07/2026
Vrydag, 21 Februarie 2025
Baie dankie aan NG Kerk Gordonsbaai en GB Outreach vir die skenking van skryfbehoeftes aan ons leerders. ‘n Belegging in opvoeding is ‘n belegging in die toekoms!
Mag God julle werksaamhede ryklik seën!
💛💙