Goue Oomblikke

Goue Oomblikke Ons is ‘n groep dames wat uitreik na bejaarde instansies, met d doel om liefde en pret in hul lewens in te bring. Dit verbreek eensaamheid.

Om te lag bly die beste medisyne, so ons is hier om te lag, dans, sing, speletjies speel en kreatiewe dinge te doen

Vandag het ons erkenning gegee aan die personeel van Sencit Resthaven, vir al die liefde en geduld waarmee hul die inwon...
24/08/2026

Vandag het ons erkenning gegee aan die personeel van Sencit Resthaven, vir al die liefde en geduld waarmee hul die inwoners versorg. Inwoners het dankie-sê prentjies ingekleur en dit aan hul oorhandig. Daar is ook lekker Ludo en Slangetjies en Leertjies gespeel en daarna oudergewoonte weer met balonne gespeel. Wat ‘n genotvolle middag.

Nog ‘n suksesvolle middag by Sencit. Hul het boekmertjies ingekleur en ons het te lekker gespeel.
12/08/2026

Nog ‘n suksesvolle middag by Sencit. Hul het boekmertjies ingekleur en ons het te lekker gespeel.

Ons het weer heerlik gekuier by Sencit Resthaven. Roomysstokkies is ingekleur om ‘n pragtige muurbehangsel te maak, en d...
04/08/2026

Ons het weer heerlik gekuier by Sencit Resthaven. Roomysstokkies is ingekleur om ‘n pragtige muurbehangsel te maak, en daarna het ons met b***e en balonne gespeel.

22/07/2026

Vandag is dit alweer speeltyd en craft tyd.

18/07/2026
Hierdie week het ons die kreatiewe brein geprikkel met knoopkuns. Die inwoners het dit regtig baie geniet en pragtige sk...
19/06/2026

Hierdie week het ons die kreatiewe brein geprikkel met knoopkuns. Die inwoners het dit regtig baie geniet en pragtige skeppings gemaak wat sommer in hul eetsaal opgeplak is. Daar is ook kolwyntjies uitgedeel vir Vadersdag, en al die dames is weer bederf, net soos op Moedersdag. (Want toe het die manne ook kolwyntjies gekry)😋🥰

Hierdie week, in die ysige koue, het ons gaan klippe verf saam met ‘n paar inwoners wat die moed gehad het om uit hul ka...
04/06/2026

Hierdie week, in die ysige koue, het ons gaan klippe verf saam met ‘n paar inwoners wat die moed gehad het om uit hul kamers en warm beddens te kom. Ons het lekker gesels en gekuier saam met hulle.

Ons het die keer gaan karaoke by Sencit. Almal het dit baie geniet en heerlik gesing en gelag. Ons het ook vir Moedersda...
07/05/2026

Ons het die keer gaan karaoke by Sencit. Almal het dit baie geniet en heerlik gesing en gelag. Ons het ook vir Moedersdag vir almal kolwyntjies gaan uitdeel.

Address

Strand
Strand

Telephone

+27832005942

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goue Oomblikke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Goue Oomblikke:

Shortcuts

Share