VAN STOF

VAN STOF Uit stof gevorm en tot stof sal ons terugkeer.

Wat ons tydelik ontvang, word in liefde gedeel, sodat hoop kan groei waar daar nood is, en nederigheid die hart bly van elke daad.

Skenkings uit gegee ❤️
25/05/2026

Skenkings uit gegee ❤️

Baie dankie aan elke persoon wat deel was van ons braai vir The Grove Haven. ❤️Wat ’n ongelooflike dag vol liefde, lag, ...
25/05/2026

Baie dankie aan elke persoon wat deel was van ons braai vir The Grove Haven. ❤️
Wat ’n ongelooflike dag vol liefde, lag, lekker kos en mooi herinneringe!

Ons waardeer elke persoon wat ’n kaartjie gekoop het, kom ondersteun het, gehelp het met reëlings en saam gekuier het. Julle ondersteuning beteken meer as wat woorde kan beskryf.

’n Groot dankie ook aan almal wat vouchers en pryse geskenk het vir ons fondsinsameling en kaartjie verkope. Julle vrygewigheid en oop harte het hierdie dag ekstra spesiaal gemaak en help ons om ’n verskil te maak in die lewens van ons bejaardes. 🌸

Dankie aan Almur Marais vir die mooi musiek en lekker atmosfeer, en aan elke hand wat gehelp het om hierdie dag so suksesvol te maak.

Saam maak ons nie net fondsinsamelings moontlik nie — ons bring hoop, liefde en glimlagte. ✨

“Een besoek. ’n Glimlag. ’n Nuwe familie.” 🤍

Die was ’n ongelooflik spesiale dag by The Grove Haven. 💛Casa Luxe beauty studio het die inwoners bederf met ’n heerlike...
18/05/2026

Die was ’n ongelooflik spesiale dag by The Grove Haven. 💛

Casa Luxe beauty studio het die inwoners bederf met ’n heerlike voetdetox, en ek het die voorreg gehad om muffins, warm sjokolade en sagte warm kouse uit te deel. 🧁☕

Dankie aan almal wat gehelp het met die kouse 🧦❤️

Dit was so besonders om die glimlagte op almal se gesigte te sien en ’n bietjie warmte en liefde met hulle te kon deel.

Baie dankie aan Casa Luxe Beauty Studio vir julle omgee, julle ruim harte en die moeite wat julle gedoen het om hierdie dag so onvergeetlik te maak. Sonder julle sou hierdie ervaring nie so spesiaal gewees het nie.

Dankie ook aan The Grove Haven dat ons die geleentheid gehad het om tyd saam met julle wonderlike inwoners deur te bring.

My hart is vandag voller as ooit. ❤️ ’nVerskil

Skenkings uitgegee ❤️
18/05/2026

Skenkings uitgegee ❤️

18/05/2026
Skenkings ontvang en uitgegee ❤️
25/04/2026

Skenkings ontvang en uitgegee ❤️

Ons kon vir almal plek kry om te slaap en hulle goedtjies uit die reën kry. ❤️
24/04/2026

Ons kon vir almal plek kry om te slaap en hulle goedtjies uit die reën kry. ❤️

Skenkings wat uit gaan ❤️
24/04/2026

Skenkings wat uit gaan ❤️

Address

Stilfontein
2551

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VAN STOF posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share