StudentePlein

StudentePlein Jou tuiste in Afrikaans 🏆
Sluit gratis aan vir akademiese, sosiale, kulturele en loopbaan geleenthede in Afrikaans op Stellenbosch!

Maties, baie sterkte met al die voorbereiding en skryf van julle  halfjaar-assesserings. 💪 Ons kantoor ruimte is beskikb...
21/05/2026

Maties, baie sterkte met al die voorbereiding en skryf van julle halfjaar-assesserings. 💪 Ons kantoor ruimte is beskikbaar indien jul ‘n stil studie-ruimte benodig! 📚 Kontak ons enigetyd! 🫡

Kyk mooi na julleself en onthou:
…jy moet FOKUS my kind! 😉

-

- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch! 🏆
Sluit GRATIS aan vir akademiese, loopbaan-, kulturele en sosiale geleenthede in Afrikaans! 💪

📧 [email protected]
📞 079 333 3004
📲 DM
💻 www.studenteplein.co.za
📍Victoriastraat 11, Lutz gebou, Stellenbosch

12/05/2026

🥳🏋🪩
Sien jul 14 Mei by 💪

Boek GRATIS jou plek - skakel in bio 🔗
Skryf GRATIS in vd GIVEAWAY en staan ‘n kans om van die pryse ter waarde van R6500 te wen! 🏆

Enige vrae?
📧[email protected]
📲DM
📍ClubSweat: Andringa straat 13, Stellenbosch
📍StudentePlein: Victoriastraat 11, Lutz gebou, Stellenbosch

-

- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch! 🙌
Sluit gratis aan vir akademiese, loopbaan-, sosiale en kulturele geleenthede in Afrikaans 🥳

Baie voorspoed aan ons debatteerders wat vanoggend vertrek en die naweek, 24 en 25 April 2026, aan die D**k of Sink-onvo...
24/04/2026

Baie voorspoed aan ons debatteerders wat vanoggend vertrek en die naweek, 24 en 25 April 2026, aan die D**k of Sink-onvoorbereide universiteitsdebatkompetisie in Pretoria gaan deelneem. 💪

het die afgelope DRIE jaar al met die loure weggestap.🥇🏆 Ons sien met verwagting uit om weereens uitstekende uitslae van ons flinkdinkers te sien. 😉

Die groep blitsbreine wat StudentePlein se naam gaan hoog hou, is as volg:

Span 1:
Darius Pfaff
Aden van Niekerk
Krige Steyn
Heinrich Sutton

Span 2:
Lohen Chamberlain
Reuben De Wit
Zack Nell
Luchen Moolman

Span 3:
Stef Pretorius
Heike Marx
Carla Venter
Wihan Koster

Span 4:
Jan-Rudolph Britz
Altus du Plessis
Kristo Voulgarelis
Dirk Hagen

Afrigters:
Adriaan van Wyk
Righardt Pretorius
Wikus Bornman

Hoe verloop die kompetisie?
Die spanne ontvang ‘n onderwerp en het dan een uur om voor te berei. Die debat verloop verder presies soos die Britse parlementêre styl. 🎤

Geniet die woordstryd!
StudentePlein staan bankvas agter julle.👏



- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch
💻 www.studenteplein.co.za
📧 [email protected]

 Opedag! 🤩🌧️ Saterdag het ‘n koue, nat, Stellenbosch sy deure oopgegooi vir volgende jaar se Maties.☔️ Nie eens die reën...
20/04/2026

Opedag! 🤩🌧️ Saterdag het ‘n koue, nat, Stellenbosch sy deure oopgegooi vir volgende jaar se Maties.☔️ Nie eens die reën kan die Matie-gees stop nie!

Aan al die toekomstige Maties, moenie huiwer om uit te reik na ons nie! Vir meer inligting, besoek gerus ons webwerf by www.studenteplein.co.za 💻 of kontak ons gerus:
📧 [email protected]
📲 DM
📍Victoriastraat 11, Lutz gebou, Stellenbosch

- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch 👏

Sluit GRATIS aan vir akademiese, loopbaan-, sosiale en kulturele geleenthede in Afrikaans! 🏆
Skakel in ons bio ⬆️ onder “Word ‘n lid” 🔗

opedag

Ons is opsoek na notas en opsommings! 📚• Enige module• Engelse notas• Moet getikte notas weesKontak ons gerus:📲 DM📧 admi...
08/04/2026

Ons is opsoek na notas en opsommings! 📚
• Enige module
• Engelse notas
• Moet getikte notas wees

Kontak ons gerus:
📲 DM
📧 [email protected]
📞 079 333 3004
📍Victoriastraat 11, Lutz gebou, Stellenbosch
💻 www.studenteplein.co.za

- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch

Saam met die Herfs het ‘n nuwe kwartaal aangebreek! 🍁🍂 Welkom terug Maties! 🙋‍♂️ Die Rooiplein sonder sy Maties, is soos...
07/04/2026

Saam met die Herfs het ‘n nuwe kwartaal aangebreek! 🍁🍂 Welkom terug Maties! 🙋‍♂️ Die Rooiplein sonder sy Maties, is soos Stellies sonder sy Eikebome 😉

-

is hier vir jou as student - jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch. 💪 Jy kan GRATIS aansluit vir akademiese, loopbaan-, sosiale en kulturele geleenthede in Afrikaans op Matie-kampus! 🏆

Skakel in bio onder “Word ‘n lid” ⬆️🔗

As jy ‘n stil kantoor benodig om te leer, laat weet ons! 😉
📍Victoriastraat 11, Stellenbosch, in die pragtige Lutz-gebou.

Wil jy graag meer betrokke raak by StudentePlein? Ons gesels graag met jou:
📧 [email protected]
📲 DM
💻 www.studenteplein.co.za

Ons skop hoër as die oliepryse 💃🏼🕺Vir die wat vra wanneer die volgende toer-om-die-vloer is… hou ons sosiale media dop -...
19/03/2026

Ons skop hoër as die oliepryse 💃🏼🕺

Vir die wat vra wanneer die volgende toer-om-die-vloer is… hou ons sosiale media dop - ons hou julle op hoogte! 🫡 Of sluit aan by ons WhatsApp-groep (Skakel in bio⬆️)

-

- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch! 🏆
Sluit GRATIS aan vir akademiese, loopbaan-, kulturele en sosiale geleenthede in Afrikaans! (Soos dié sokkie!) 😉

Kontak ons gerus indien jy meer wil uitvind of betrokke wil raak!
📲 DM
📧 [email protected]
💻 www.studenteplein.co.za
📍Victoriastraat 11, Lutz gebou, Stellenbosch - kom loer in vir ‘n koffietjie ☕️

Laat die dansvloer brand… 🔥🕺🎾-Wil jy meer uitvind of betrokke raak?Kontak ons gerus:📲 DM📧 admin@studenteplein.co.za💻 www...
18/03/2026

Laat die dansvloer brand… 🔥🕺🎾

-

Wil jy meer uitvind of betrokke raak?
Kontak ons gerus:
📲 DM
📧 [email protected]
💻 www.studenteplein.co.za
📍Victoriastraat 11, Lutz gebou, Stellenbosch

- jou tuiste in Afrikaans op Stellenbosch! 🏆
Sluit GRATIS aan vir akademiese, loopbaan-, kulturele en sosiale geleenthede in Afrikaans! (Soos dié sokkie!) 😉

Address

Stellenbosch

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when StudentePlein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share