Vissies vir Jesus

Vissies vir Jesus Ons voorsien etes by verskeie skole in Secunda en Trichardt vir minder bevoorregte kinders

09/04/2026

Dagsê. So die nuwe kwartaal het begin en ek weer dringend opsoek na vrywillegers wat kan help met die voedsel voorbereiding van 105 behoeftige kiddies in Secunda en omgewing. Kontak my asb op 073 153 5600 as jy bereid sal wees om te kom help.
Mooi daggie
Gail
Projekleier

Address

Secunda

Telephone

+27822907829

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vissies vir Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share