11/02/2025
ATKV Kosmosrand loots n liefdesprojek om 'n geweldige groot nood vir skooltasse en kleuterrugsakkies te voorsien. Ons is opsoek na tweedehandse skooltasse of rugsakke wat nog in goeie toestand is of indien jy n skooltas of selfs n geskenkbewys aan ons wil borg.
Indien u hande wil vat met ons, kontak Tracey op 074 103 6381 of deel asb gerus die projek met vriende en familie.
Help ons om n verskil te maak in die lewe van ander, een skooltas op n slag!