Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock

  • Home
  • Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock

Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock Metamorfose, led by Dr Louis de Kock, offers a faith-based approach to personal growth and emotional renewal.

Through practical guidance, seminars, and supportive conversations, we help individuals and families find clarity, and lasting transformation.

30% AFSLAG OP ONS "BEMAGTIG n ANDERE" BERADINGS KURSUSkyk op ons webtuistewww.metamorfose.co.za
12/08/2026

30% AFSLAG OP ONS "BEMAGTIG n ANDERE" BERADINGS KURSUS

kyk op ons webtuiste
www.metamorfose.co.za

12/07/2026

TROUENS
daar is geen vergelyking tussen mense se sondes en God se genade nie.
DIE SONDE IS
soos ’n wrede baas wat oor ons heers en ons uiteindelik doodmaak.
MAAR GOD SE
wonderlike goedheid heers oor ons elkeen wat deur Hom vrygespreek is.

DIT IS NATUURLIK
net te danke aan Jesus Christus dat ons vir altyd sal lewe. Hy is nou die Here oor ons hele lewe.
Rom.5.21

25/06/2026

GOD HOU BAIE DAARVAN
as jy jou finansies gee as n Offer aan Hom
Dit is vir Hom soos ’n wonderlike offer wat baie lekker ruik.

"Niemand is en kan ooit
so ryk en belangrik wees
soos God nie"

DAN SAL HY VIR JULLE SORG
deur vir julle te gee wat julle nodig het. Dit sal Hy doen omdat julle aan Jesus behoort.

JA ALLE EER EN RESPEK
en belangrikheid in hierdie wêreld is God s’n, vir ewig en altyd. So is dit en so sal dit wees.
Filippense 4:18-20

na Skrif..
"daar is baie ou en arm bejaardes wat krepeer van ellende"

10/05/2026

En Elia het gesê
-LAAT MY LIEWERS DOODGAAN-
“I have had enough, Lord,” he said. “Take my life, for I am no better than my ancestors who have already 9died.”
@
En die Here sê
"WAT MAAK JY HIER ELIA?”
Toe sê die Here vir hom: “Draai net hier om .

En ek sê
"SKEP NUWE MOET .. HY SAL JOU NOOIT BEGEWE EN JOU NOOI VERLAAT NIE"
1ki.19.13

✨Vind Ware Vrede deur Vertroue in God✨Plaas jy jou vertroue in geld, mense, werk of jou besigheid? Dinge kan verander… m...
30/04/2026

✨Vind Ware Vrede deur Vertroue in God✨

Plaas jy jou vertroue in geld, mense, werk of jou besigheid? Dinge kan verander… mense kan teleurstel… omstandighede kan onverwags draai.

Maar God verander nooit.
Sy beloftes bly staan.
Sy liefde faal nooit.

Wanneer ons ons vertroue in God plaas, bring dit ware vrede in ons harte. 🙏

📖 “Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.”
— Johannes 16:33

🤝 Benodig jy leiding, ondersteuning of pastorale berading?

📍 Dr Louis de K**k
👨‍👩‍👧 Trauma Berading | Angs Aanvalle | Depressie

🌐 Webtuiste: https://www.metamorfose.co.za/

🔹 Korrespondensie Beradings: https://www.metamorfose.co.za/korrespondensie/

🔹 Bybelse Berading: https://www.metamorfose.co.za/berading/

⭐ Resensies: https://bit.ly/DrLouisReviews

📩 Kontak ons vandag vir hulp en ondersteuning.

Address

5 Riekert Street

1709

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock:

Shortcuts

  • Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization?

Share