Wistria Blommeklub Randfontein

Wistria Blommeklub Randfontein Wisteria Blommklub is gestig in Randfontein 1969. Vergaderings vind plaas op elke tweede Woensdag van die Maand.

Rankskiktye: 8h15 - 9h00
Vergadering: 9h00 tot 12h00.

02/09/2026
Belangstellendes is welkom om by ons aan te sluit.
02/09/2026

Belangstellendes is welkom om by ons aan te sluit.

Lieflike lentedag aan almal.
01/09/2026

Lieflike lentedag aan almal.

My blom vir September is die Aster.
01/09/2026

My blom vir September is die Aster.

Rhoda se demonstrasies vir vandag. Halwe sirkel en Weerkaatsing.
12/08/2026

Rhoda se demonstrasies vir vandag. Halwe sirkel en Weerkaatsing.

๐ŸŒฟ๐ŸŒธ Wisteria Blommeklub ๐ŸŒธ๐ŸŒฟVandag se kompetisie was Vlegwerk in jou rangskikking โ€“ en soos altyd het ons lede hulle kreati...
12/08/2026

๐ŸŒฟ๐ŸŒธ Wisteria Blommeklub ๐ŸŒธ๐ŸŒฟ
Vandag se kompetisie was Vlegwerk in jou rangskikking โ€“ en soos altyd het ons lede hulle kreatiwiteit behoorlik laat blom! ๐ŸŒฟ๐Ÿ’
Baie geluk aan al ons lede met julle pragtige en unieke ontwerpe. Julle het elkeen iets besonders van die tema gemaak. ๐Ÿ‘๐ŸŒธ
Ons is trots op elkeen van julle! ๐Ÿ’š

Address

NG Kerk Randfontein
Randfontein
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wistria Blommeklub Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Wistria Blommeklub Randfontein:

Shortcuts

Share