Tieners Groen Weivelde

Tieners Groen Weivelde Hierdie is AGS Groen Weivelde se tienergroep en aktiwiteite en nuus wat verwant is aan Tienerbediening.

07/03/2025

Onthou ECHO Tieners vanaand 7 Maart @ 18h00. Alle tieners 13 tot 19 Jaar. Sien jou daar.

18/01/2025

Baie geluk aan Jomarie Lyons met jou verjaarsdag 🥳🎉🎂

Spreuke 3: 5 -6
"Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie.
Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop"

Mag jy God se guns en genade ervaar.
Mag jy God op ñ nuwe vlak ervaar.
Mag Hy tasbaar in jou lewe wees.
Hou vas aan God.

Geniet jou dag. Mag jy baie bederf word.

Verjaarsdag Seénwense .

17/01/2025

Ons wil alle ECHO Tieners weer uitnooi na ons eerste bymekaar kom hierdie Vrydagaand, 17 Januarie 2025 @ 18h00 hier by ECHO Tieners Groen Weivelde. Bring iemand saam en kom geniet die aand saam as jong mense in die Here se teenwoordigheid.

ECHO is gesluit vir die res van Desember. Hou groep dop vir die openingsdatum in Januarie. Ons wens elkeen 'n geseënde C...
05/12/2024

ECHO is gesluit vir die res van Desember. Hou groep dop vir die openingsdatum in Januarie. Ons wens elkeen 'n geseënde Christusfees toe.

Hierdie Vrydag, 29 November is ECHO se Jaarafsluiting vir 2024. Hoop ons sien julle almal daar | 18h00
27/11/2024

Hierdie Vrydag, 29 November is ECHO se Jaarafsluiting vir 2024. Hoop ons sien julle almal daar | 18h00

Time 2 Rise Randfontein nooi oud en jonk om hierdie Vrydag saam die Here se Naam te loof en prys by Uncle Harry's Roadho...
18/11/2024

Time 2 Rise Randfontein nooi oud en jonk om hierdie Vrydag saam die Here se Naam te loof en prys by Uncle Harry's Roadhouse - by die Kruis. Dit beloof om 'n geseënde aand te wees - 22 November | 18h00

ECHO ons hou 'movie night' môre aand, 8 November ... nooi 'n maat en kom geniet dit saam ons | 18h00
07/11/2024

ECHO ons hou 'movie night' môre aand, 8 November ... nooi 'n maat en kom geniet dit saam ons | 18h00

28/10/2024

Koinonia Dankfees – Hierdie naweek (1-3 November)

Ons vier 40 Jaar van God se getrouheid aan hierdie AGS gemeente.

ECHO skop die naweek se Feesvieringe af op Vrydagaand met 'n ECHO Fees. Ons nooi oud en jonk om die Here se Naam saam met ons te kom grootmaak, om saam ECHO Groen Weivelde te kom feesvier

Mosaïek Mark - 2 November | vanaf 8h00 - 15h00 (4 Swan Crescent, Greenhills, Randfontein). 'n Dag van pret en plesier. Feesviering. Ietsie vir oud en jonk. Kom geniet dit saam ons

As deel van ons Feesnaweek hou ons 'n Getrouheid Lofprysing & Aanbiddingsdiens op Saterdagaand, 2 November | 18h00. Ons nooi elkeen om die Here se Naam saam met ons te kom grootmaak tydens hierdie diens deur sang en musiek.

Sondag is ons Dankfees diens | 9h00. Kom wees deel van die feesvieringe van die naweek. Ons nooi elkeen om deel te wees, om saam Groen Weivelde dank aan die Here te toon vir Sy goedheid en trou.

24/10/2024

Address

4 Swan Crescent Avenue
Randfontein
1759

Opening Hours

09:00 - 17:00

Telephone

+27766950315

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tieners Groen Weivelde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share