24/06/2026
Dinsdag 23 Junie 2026 het Afrihost by Laerskool Fontainebleau kom kuier. Afrihost het die Fontie Personeel bederf met 'n "Joy - Care Package". Afrihost het die Rooi Hart by Fonties geborg in samewerking met Klipfontein Voortrekkers. Maandagaand het al die Klipfontein Voortrekkers gehelp om die Rooi Hart byna vol te kry!!