SA Weermagtevereniging / SA Defence Forces Association

SA Weermagtevereniging / SA Defence Forces Association Militêre Veterane
Military Veterans
SAWV Lid
SADFA Member
NDP
NSM
Kommando
Commando
Reserwe
Reserve Wie is ons?
(1)

Die SA Weermagvereniging (SAWV) is gestig op 14 Februarie 2009 in belang van alle oud-lede wat diens gelewer het tydens die bestaan van die Unie Verdedigings Mag in 1946 tot aan die einde van die bestaan van die SA Weermag in 1994 asook lede van die SANW na 1994 . Dit sluit in alle lede wat gedien het as dienspligtiges, in die Kommandos, in die Reserwe Mag en in die Staande Mag. Lede in uniform so

wel as burgerlikes wat gedien het in die SA Leer, SA Lugmag, SA Vloot en SA Geneeskundige Dienste, sowel as lede van die SWAGM (Suid Wes Afrikaanse Gebiedsmag) kwalifiseer om aan te sluit as vol lede van die SAWV

* Lede van die SA Polisie en SA Gevangenis Diens is ook geregtig om as Ondersteunende lede van die SAWV aan te sluit.

* Persone wat nie in Uniform gedien het nie word ook uitgenooi om as Ondersteunende lede van die SAWV aan te sluit. Die SAWV onderneem, soos uiteengesit in ons Grondwet, om onder andere:

~ in belang van al ons lede op te tree en om die belange van ons lede binne en buite die Vereniging te bevorder.

~ sigbare en tasbare erkenning te verleen.

~ die kameraderie tussen al ons lede te hernu en te bevorder.

~ die geestelike en materiele belange van ons lede te beskerm.

~ doeltreffende skakeling en kommunikasie op alle vlakke tussen alle lede te skep. Die Vereniging word bestuur deur ons Nasionale Uitvoerende Raad (NUR) wat jaarliks by die Algehele Jaarvergadering
( AJV) verkies word. Sluit aan by die SAWV, word deel van 'n SAWV Eenheid in jou dorp en werk aan verskeie gemeenskapsprojekte om van jou omgewing 'n beter plek te maak.

“Veterane Skep Die Toekoms”

Who are we? The South African Defence Force Association (SADFA) was founded on 14 February 2009 to act in the interest of all old members who rendered a service during the existence of the Union Defence Force (UDF) in 1964 and the of the existence of the SA Defence Force (SADF) in 1994 and the SANDF after 1994. This includes members who served as National Servicemen, in the Commandos, in the Reserve Force and the Permanent Force. Members in uniform as well as civilians who served in the SA Army, SA Air Force, SA Navy and the SA Health Service and also members of the former SWATF ( South West Africa Territorial Force) qualify to join as Full Members

* Members that served in the SA Police and SA Prison Service before are also eligible to join as Supportive members of SADFA.

* Members that did not serve in Uniform are also invited to join
SADFA as Supportive Members. As set out in our Constitution, SADFA undertakes among st other things:

~ to act in the interest of all our members and to promote the interests of our members within and outside of the Association.

~ to bestow tangible and visible acknowledgement.

~ to renew and promote the comradeship among st our members.

~ to defend the spiritual and material interests of our members.

~ to create effective communication on all levels between members. The Association is managed by our National Executive Council (NEC) which is elected at the Annual General Meeting (AGM). Join the SADFA, be part of a SADFA Unit in your area and work on different projects to make your community a better place.

“Veterans Creating the Future"

Website: www.sawv.co.za

Facebook: https://www.facebook.com/SAWV.SADFA

Twitter:

Email: [email protected]

Office Tel: 060 603 2930

Fax No: 086 763 3077

19/08/2026
KORT ONS JOU IN DIE PRENTJIE?By die SALVKOL-Gp (Flaminke) is ons besig om 'n groter prentjie te bou. Ons het 'n mikpunt ...
19/08/2026

KORT ONS JOU IN DIE PRENTJIE?

By die SALVKOL-Gp (Flaminke) is ons besig om 'n groter prentjie te bou. Ons het 'n mikpunt gestel om teen Aug 2027 'n voltooide legkaart van 200 unieke lede te wees.
Tans kort ons nog 61 spesifieke legstukke... En een van hulle is dalk JY!
Ons soek nie net getalle nie, maar lede wat:
*passievol is en wil groei;
*deel wil wees van kameraadskap;
*hul eie unieke talente na die Groep bring.
Sonder jou is ons prentjie onvoltooid. Daar is 'n spesifieke prentjie in ons legkaart wat net perfek is vir jou.
Is jy reeds lid van die SAWV? Stuur dan net jou lidnommer vir my en ek laat plaas jou oor na die Flaminke.
Nog nie lid van die SAWV?
Stuur vir my jou e-posadres vir die vorms om aan te sluit.
Kontak Arina Jooste vandag nog by [email protected] of 082 560 5213.





19/08/2026

Koevoet (amptelik bekend as die South West Africa Police Counter-In...

19/08/2026

The Annual Transvaal Scottish Regimental Association Luncheon takes place on Saturday, 29 August 2026 at The Wanderers Club, Illovo.

🍽️ Sumptuous lunch
☕ Tea & coffee
🍷 Wine provided
🍺 Cash bar
💰 R300 per person
🎖️ Association dress without medals

Most importantly, it's an opportunity for **members, veterans, families and Friends of the Jocks** to get together, renew old friendships, tell a few stories—and possibly improve some of them with age.

Bookings close 20 August 2026.

So before someone has to send out a search party…

👉 BOOK YOUR PLACE!
https://ems.jocks.co.za/tsra-annual-luncheon-2026/
or email [email protected]

ALBA NAM BUADH — and see you at The Wanderers.

Memorial cross placing take place at Thaba Tshwani new cemetery on 23 August @ 14h00 to honour Danials Roxo HC who died ...
19/08/2026

Memorial cross placing take place at Thaba Tshwani new cemetery on 23 August @ 14h00 to honour Danials Roxo HC who died 50 years ago.

SPRINGBOK REDOUBT BOMGAT ERFENIS FEESSpringbok Redoubt Bomgat in BethlehemErfenis fees 24 tot 26 SeptSien onderandere  n...
19/08/2026

SPRINGBOK REDOUBT BOMGAT ERFENIS FEES

Springbok Redoubt Bomgat in Bethlehem

Erfenis fees 24 tot 26 Sept

Sien onderandere n groot militere uitstalling.

asook worsrolle en koeldrank verkoop.

Ons het ook n casspir gekry om mense op n rit te neem

Die Donderdag aand gaan ons lede ook so bietjie skouer skuur by die fees

Moth groete
J p Lees
OB Springbok redoubt
[email protected]

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Solly Mothabela, Adele Snyman, Giel Coetzee, Werner Prins...
19/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Solly Mothabela, Adele Snyman, Giel Coetzee, Werner Prinsloo, Annatjie Lamprecht, Piet Grobler, John McDermott, Ian Harwood, Marius le Grange, Cathy Coetzee, Faan Van Wyk, Andreas Otto, Samuel Riddle, Erika Herrmann, Mike Eksteen, Johan Bloem, Joe Harrison, Marius Van Heerden, Julie Naidoo, Louisa Louw van Wyk, Klaas Kekana, Bongane Bongane, Jama Nono Sipho, Lakes London, Neill Griebenow, James Cele, Francois Du Toit, Rentia Redelinghuys, Oratile Taukobong, Victorz Mokoenaz, Henk Botes, Ian Jetta Gonneau, Mike Deysel, Hannie, Willie Zeelie, Ruben Wise, Johnny Petersen, Johan Wolmarans, Edward Faro, Matthew, Alan Nyowah, Monique Delport, Danie Havenga, Solomon Nkoana, Johannes Stip, Thomas Ignatius Ge**er, Theo Prinsloo, Jan Oosthuizen, Danica Stevenson, Rakesh Maharaj

Address

Saxby Avenue, Eldoraigne
Pretoria
0171

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27606032930

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Weermagtevereniging / SA Defence Forces Association posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share