SA Jagters-Hunters

Call Website Contact the organization

SA Jagters-Hunters The SA Hunters and Game Conservation Association looks after the collective interests of conservationists.

Van oefensessies tot kompetisies - ons lede sit die tyd in, slyp hul vaardighede en geniet die sport waarvoor hulle lief...
07/10/2026

Van oefensessies tot kompetisies - ons lede sit die tyd in, slyp hul vaardighede en geniet die sport waarvoor hulle lief is.

07/10/2026
06/10/2026

GREAT STORIES DON’T EXPIRE

‘The Boer cartridge: 7x57 Ma**er’ – from SA JAGTER/HUNTER, March-April 2022.

The 7x57 Ma**er cartridge of 1892 must surely rank as one of the most interesting cartridges ever. Not only was it one of the earliest cartridges of the geometric form we accept as a matter of course today, but it changed military thinking on battlefield cartridge ballistics.

However, in a world where class, quality, durability and collectability in r***e and cartridge design have been replaced by short-term interest and disposability, is the 7x57 Ma**er doomed?

Read it here: https://www.bushmag.com/firearms/the-boer-cartridge-7x57-mauser/

SA Jagter/Hunter magazine

05/10/2026

Ons het die unieke klanke van 'n geweer vasgevang. Luister mooi 🔊

Ons het ons wenners! 🏆Baie geluk aan elke skut wat tydens die Junior Kampioenskappe uitgeblink het!                     ...
03/10/2026

Ons het ons wenners! 🏆
Baie geluk aan elke skut wat tydens die Junior Kampioenskappe uitgeblink het!

🎯 Die beste deel van hierdie kampioenskap?Om te sien hoe jong skuts nie net hul vaardighede ontwikkel nie, maar ook deel...
03/10/2026

🎯 Die beste deel van hierdie kampioenskap?

Om te sien hoe jong skuts nie net hul vaardighede ontwikkel nie, maar ook deel word van ’n groter familie.

Ons vier nie net die skote wat raak is nie, maar ook die mense, oomblikke en herinneringe wat saam met hulle bly.

03/10/2026

**NO WEAPONS ADVERTISED FOR SALE**

Scopes are to hunting r***es what microwave ovens are to kitchens: not absolutely necessary, but a modern ‘must have’.

In this article Morgan Barrett tells hunters why they should consider hunting the old-fashioned way with open sights. He also discusses how to do so:
https://www.bushmag.com/firearms/hunting-with-open-sights-by-getting-really-close/

He writes: “Hunting with open sights forces you to really hunt – to get close enough to your quarry to see it clearly with your naked eye. If you can get close enough to see it clearly, then that’s close enough to shoot it with open sights.”

Die Junior Kampioenskappe is steeds in volle swang!Van ligpistole tot drukluggewere en veerluggewere - ons jong skuts wy...
02/10/2026

Die Junior Kampioenskappe is steeds in volle swang!

Van ligpistole tot drukluggewere en veerluggewere - ons jong skuts wys vasberadenheid op die baan.

Hou dop vir nog oomblikke van die Junior Kampioenskappe.

02/10/2026

A bakkie can be your weekday work vehicle, family car and weekend escape plan, sometimes all in the same week. 

02/10/2026

Vrydag op die Bank | Hierdie week gesels ons oor die MDS-kampioenskap! 🎯

As jy ’n skut is wat gereed maak vir die MDS, is daar goeie nuus: Ons bied spesiale afslag vir skuts wat aan die kampioenskap deelneem!

Address

3, INyathi Park, 7 Mountain Drive, Derdepoort
Pretoria
0159

Opening Hours

Monday 08:00 - 05:00
Tuesday 08:00 - 05:00
Wednesday 07:30 - 04:00
Thursday 08:00 - 05:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27128089300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SA Jagters-Hunters:

Shortcuts

Share