Lynnwood Rolbalklub Pretoria

Lynnwood Rolbalklub Pretoria Hier speel ons lekker rolbal!

Dit was 'Battle of the sexes' op Vrouedag. Ons mans seëvier weer, maar dit was in goeie gees! Selfs die kombuis was 'bem...
10/08/2024

Dit was 'Battle of the sexes' op Vrouedag. Ons mans seëvier weer, maar dit was in goeie gees! Selfs die kombuis was 'beman'.

Die Pro10 Gemengde Pare klubkompetisie was Saterdag gespeel. Baie geluk aan Cahrima van Rooyen en Robert Maropeng wat di...
02/07/2024

Die Pro10 Gemengde Pare klubkompetisie was Saterdag gespeel. Baie geluk aan Cahrima van Rooyen en Robert Maropeng wat die Pro10 gewen het! Die naaswenners was Noel en Arina Joubert, geluk!

Geluk aan Christine Marais en Arina Joubert wat die naaswenners is van die BGN Veterane Pare!
26/06/2024

Geluk aan Christine Marais en Arina Joubert wat die naaswenners is van die BGN Veterane Pare!

Die tweede spantoernooi is vandag gespeel by Lynnwood Rolbalklub. 14 spanne, met hul unieke name, temas en kleure het me...
17/06/2024

Die tweede spantoernooi is vandag gespeel by Lynnwood Rolbalklub. 14 spanne, met hul unieke name, temas en kleure het meegeding om die trofee huis toe te neem. Die wenners was die "Rolling Stones" Dit was 'n fantastiese dag wat gevul was met rolbal en heerlike gees!

Champ of Champs... Christine Marais! Baie geluk, dit is 'n besonderse prestasie!
17/06/2024

Champ of Champs... Christine Marais! Baie geluk, dit is 'n besonderse prestasie!

Baie geluk aan Christine Marais wat die BGN Veterane Enkels vandag gewen het! Welgedaan!
01/06/2024

Baie geluk aan Christine Marais wat die BGN Veterane Enkels vandag gewen het! Welgedaan!

Die besigheidsliga by Lynnwood rolbalklub is in volle swang. Hier word lekker gespeel, gekuier en goeie kontakte gemaak.
24/05/2024

Die besigheidsliga by Lynnwood rolbalklub is in volle swang. Hier word lekker gespeel, gekuier en goeie kontakte gemaak.

Lynnwood was vandag in rooi getooi! Lekker rolbal, gesellige kuiers en smaaklike borde kos! Só vier ons Valentynsdag. Ro...
17/02/2024

Lynnwood was vandag in rooi getooi! Lekker rolbal, gesellige kuiers en smaaklike borde kos! Só vier ons Valentynsdag. Rolbal en 'n 'potluck' ete... die beste ooit! Nou weet almal wat ons weet. ❤️

Geluk aan die naaswenners van die BGN Dames Veterane trips! Cahrima, Laurette en Hannelie!
16/02/2024

Geluk aan die naaswenners van die BGN Dames Veterane trips! Cahrima, Laurette en Hannelie!

Die 9de Naguile kompetisie het Dinsdagaand afgeskop.
08/02/2024

Die 9de Naguile kompetisie het Dinsdagaand afgeskop.

Aan die einde van die ligaseisoen, kuier ons om die braaivleisvuur. Dankie aan elke ligaspeler vir die opoffering en loj...
03/02/2024

Aan die einde van die ligaseisoen, kuier ons om die braaivleisvuur. Dankie aan elke ligaspeler vir die opoffering en lojaliteit. Die volgende ligaseisoen doen ons dit weer en rol ons nog beter. Rolbal bly 'n lekker spel!

Daar was gefokus, gerol en genot tydens vanmiddag se vaardigheidskliniek!
18/01/2024

Daar was gefokus, gerol en genot tydens vanmiddag se vaardigheidskliniek!

Address

423 Kings Highway, Lynnwood
Pretoria

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 12:00
Wednesday 13:00 - 17:00
Friday 08:30 - 12:00
Saturday 13:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynnwood Rolbalklub Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share