Die Voortrekkers: Bergenbos

Die Voortrekkers: Bergenbos Die Voortrekkers,โ€˜n Jeug Kultuurbeweging. Afrikanerskap,Burgerskap en Christenskap deur Diensbaarheid

Sterke. Ons weet julle kan.
13/04/2026

Sterke. Ons weet julle kan.

13/04/2026

Hoofleierswag-eksamen vir Suid-Afrika ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ“š

Vandag is โ€™n groot dag vir ons PV-kandidate reg oor Suid-Afrika! Elke uur van voorbereiding, elke stukkie moeite en elke opoffering bring julle by hierdie oomblik.

Gaan skryf met โ€™n rustige hart, โ€™n helder verstand en die wete dat julle gereed is. Onthou: dis nie net โ€™n eksamen nie, dis โ€™n mylpaal op julle Voortrekkerpad.

Ons d**k aan julle en hou duim vas โ€“ wys wat in julle steek! ๐Ÿ’ช

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011




24/03/2026

๐Ÿ”ฅ Jy weet jy is โ€˜n Voortrekker asโ€ฆ ๐Ÿ”ฅ

โ€ฆjy โ€˜n vuur kan aansteek sonder enige hulp van ChatGPT! ๐Ÿ˜„
Dit lyk altyd soos โ€˜n regte pro se vuurstapel!

โ€œTagโ€ daardie Voortrekker wat altyd sy vuur perfek aansteek ๐Ÿ”ฅ
Of deel jou eie kampvuurfoto in die kommentaar ๐Ÿ‘‡

Skryf hier in en word vandag nog โ€˜n Voortrekker: https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011




19/03/2026

Dapper genoeg om โ€™n verskil te maak.

Hierdie jong Voortrekker het sy hare laat kleur tydens Shavathon om kankerbewustheid te ondersteun.

Soms begin groot moed met โ€™n klein daad.

๐Ÿ‘‰ Registreer vandag: https://registrasie.voortrekkers.co.za

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011





10/03/2026

Sommige mense is op soek na avontuur. Voortrekkers leef dit!

Voortrekkers = ontdekking, avontuur en tyd weg van skerms. Elke week wag nuwe uitdagings, kampvure, roetes in die natuur en aktiwiteite wat jou kreatiwiteit en moed toets.

Laat jou kinders ervaar hoe dit is om in die buitelug te wees, saam te werk met vriende en herinneringe te skep.

Skryf hier in en word vandag nog โ€˜n Voortrekker: https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011




03/03/2026

๐Ÿ˜‚ Jy weet jy is โ€˜n Voortrekker asโ€ฆ

โ€ฆjy meer knope kan maak as wat jy skoene het! ๐Ÿ‘Ÿ
Of jy nou โ€˜n skuifknoop, voorslagknoop of kniehalterknoop maak โ€“ jy staan altyd jou skoene vol, selfs al is jou veters half los! ๐Ÿ˜„

โ€˜Tagโ€™ daardie Voortrekker wat โ€˜n regte bobaas-knoopmaker is en beรฏndruk ons met โ€˜n foto of twee in die kommentaar. ๐Ÿ“ธ

Wys ons hoe lyk jou veters se knoop.

Skryf hier in en word vandag nog โ€˜n Voortrekker:
๐Ÿ”— https://registrasie.voortrekkers.co.za/๏ฟผ

Kontak ons gerus vir meer inligting:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011




27/02/2026
12/02/2026

๐Ÿ”ฅ Wie is die Ligdraer in jรณu lewe?๐Ÿ”ฅ

Elke Voortrekker het iemand wat die pad help aanwys.
โ€™n Leier.
โ€™n Ouer.
โ€™n Maat.
Iemand wat glo โ€“ selfs wanneer jy twyfel.

๐Ÿ’› Hierdie week vier ons die mense wat ons lanterns helderder laat brand.

๐Ÿ‘‡ Tag daardie persoon in die kommentaar en sรช vir hulle dankie.
Kom ons vul die kommentaar met lig!

Skryf hier in en word vandag nog โ€˜n Voortrekker: https://registrasie.voortrekkers.co.za/

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011



06/02/2026

๐Ÿฎ๐Ÿ”ฅ Meer as 6 940 Voortrekkers is reeds geregistreer โ€“ en saam verlig ons die pad vorentoe met hoop, leiding en toekomsdrome โœจ

Elke nuwe lid is โ€™n ligpunt wat groei, koers hou en โ€™n verskil maak in sy of haar gemeenskap. Help ons om die lantern-barometer nรณg hoรซr te laat klim!

๐Ÿ‘‰ Registreer vandag: https://registrasie.voortrekkers.co.za

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ž 012 329 6011




26/01/2026
Wat is Voortrekkers vra jou maatjies en ander ouers? Hier is wat Voortrekkers doen en beteken.
24/01/2026

Wat is Voortrekkers vra jou maatjies en ander ouers? Hier is wat Voortrekkers doen en beteken.

Address

Pretoria North

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers: Bergenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share